00

UTC-04:00 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word.

Die mees oostelike punt van die sone lê in sentraal-Brasilië; die mees westelike punt aan die kus van die Juan Fernández-argipel (Chili).

00
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see

Aruba en die voormalige Nederlandse Antille lê in die sone. Die tydsone is dus naas UTC+1 een van die twee tydsones van die Koninkryk der Nederlande.

Venezuela verlaat op 9 Desember 2007 hierdie tydsone en stel die unieke sone UTC-4:30 in werking.

Tags:

BrasiliëChiliTydsoneWestelike halfrond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonKinderregteE-posVoorvoegselSkildklierGriekwa-AfrikaansSeekoeiRenaissanceBlaarJeanette FerreiraRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NaaldekokerTweede Nuwe JaarSoogdierGipsAanpassingskapasiteitLenteBoontjieTropiese sikloonImmunologieChemiese verbindingMigrasie van voëlsSpeelkaartBelastingLys van Afrikaanse televisiereekseRepubliek die KongoStereotipeRymDrakensbergeItaliëPussy RiotJagluiperdBoelieryWerkersdagCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)KoolstofdioksiedUnited Democratic FrontKlimaatsverandering in AfrikaVrouNarsismeOm-te-infinitiefkonstruksieMane van GalileiJode in Suid-AfrikaMaselsStaalDokterHerfsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBloedsomloopstelselDesmond TutuOnderwerp (taalkunde)JodeSatellietEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansWoestynMandalaLionel PetersonBeaufortskaalDiepaartromboseSneeuWes-KaapSeksposisieWoordeboek van die Afrikaanse TaalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBek-en-klouseerFacebookOutismeVennootskapPerdebyeGeslagsgelykheidSan Andreas-breukLeierAkuutAluminiumYstertydperkDikderm🡆 More