Overijssel (letterlik in Afrikaans: Ooryssel, Sallands/Twents: Oaveriessel, Stellingwerfs: Overiessel) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die ooste geleë.
Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 184 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 3 421 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 357 inwoners per km² land. Die hoofstad is Zwolle en die grootste stad is Enschede. Andere groot stede is: Almelo, Deventer, Hengelo, Kampen en Zwolle.
Overijssel Oaveriessel, Overiessel | |
---|---|
Provinsie | |
Ligging van die provinsie Overijssel in Nederland | |
Kaart van die provinsie Overijssel | |
Koördinate: 52°25′N 6°25′O / 52.417°N 6.417°O 6°25′O / 52.417°N 6.417°O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | Zwolle |
Grootste stad | Enschede |
Regering | |
• Kommissaris | Andries Heidema (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 3 421 km2 (1 321 vk. myl) |
• Land | 3 317 km2 (1 281 vk. myl) |
• Water | 104 km2 (40 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 184 333 |
• Digtheid | 357/km2 (920/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.overijssel.nl |
Overijssel grens in die suide aan Gelderland, in die weste aan Flevoland, in die noorde aan Friesland en Drenthe en in die ooste aan die Duitse deelstate Nedersakse en Noordryn-Wesfale.
Overijssel bestaan uit drie kultuurhistoriese streke:
Overijssel bestaan sedert 2005 uit 25 munisipaliteite:
Nrs. | Munisipaliteite | Inwoners (2023) | Streke | Opmerkinge |
---|---|---|---|---|
1 | Almelo | 74 000 | Twente | |
2 | Borne | 25 000 | Twente | |
3 | Dalfsen | 30 000 | Salland | |
4 | Dinkelland | 27 000 | Twente | |
5 | Deventer | 103 000 | Salland | |
6 | Enschede | 161 000 | Twente | |
7 | Haaksbergen | 25 000 | Twente | |
8 | Hardenberg | 63 000 | Salland | |
9 | Hellendoorn | 36 000 | Twente, Salland | meer Salland as Twente |
10 | Hengelo | 82 000 | Twente | |
11 | Hof van Twente | 35 000 | Twente | |
12 | Kampen | 56 000 | Salland | ok Kop van Overijssel |
13 | Losser | 23 000 | Twente | |
14 | Oldenzaal | 32 000 | Twente | |
15 | Olst-Wijhe | 19 000 | Salland | |
16 | Ommen | 19 000 | Salland | |
17 | Raalte | 39 000 | Salland | |
18 | Rijssen-Holten | 38 000 | Twente, Salland | meer Twente as Salland |
19 | Staphorst | 18 000 | Salland | ok Kop van Overijssel |
20 | Steenwijkerland | 45 000 | Kop van Overijssel | |
21 | Tubbergen | 21 000 | Twente | |
22 | Twenterand | 34 000 | Twente, Salland | Twente-Salland ongeveer gelyk |
23 | Wierden | 25 000 | Twente | |
24 | Zwartewaterland | 23 000 | Salland | ok Kop van Overijssel |
25 | Zwolle | 132 000 | Salland |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Overijssel, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.