Xiamen (Chinees: 厦门), ook bekend as Amoy, is 'n stad in die Chinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 3 531 347 in 2010.
Xiamen 厦门 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 24°28′47″N 118°05′21″O / 24.47972°N 118.08917°O 118°05′21″O / 24.47972°N 118.08917°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Foekien |
Oppervlak | |
• Stad | 1 699,39 km2 (656,14 vk. myl) |
• Stedelik | 246,3 km2 (95,1 vk. myl) |
• Metro | 3 217,98 km2 (1 242,47 vk. myl) |
Hoogte | 0,12 m (,41,91 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 3 531 347 |
• Digtheid | 2 100/km2 (5 400/vk. myl) |
• Stedelik | 1 861 289 |
• Metro | 5 114 758 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 361000 |
Skakelkodes | 592 |
Webwerf | xm.gov.cn |
Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Chinese See in die suidooste van China. Sedert 1541 is Xiamen 'n belangrike hawestad vir die uitvoer van tee na Europa. Xiamen is onlangs aangewys as die skoonste stad in China.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Xiamen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.