Irvette Van Zyl: Langafstand atleet

Irvette van Zyl (neé van Blerk; 5 Julie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse langafstandatleet en vrouewêreldrekordhouer oor 50 km.

Tydens 2012 Olimpiese Spele
Tydens 2012 Olimpiese Spele

Sy het Suid-Afrika verteenwoordig in die maraton tydens die Olimpiese Somerspele 2012 maar kon nie die wedloop voltooi nie. Sy het reeds twee keer die Londen-maraton‎ voltooi en haar beste tyd van 2:31:26 in 2013 opgestel. In 2021 het sy die tyd verbeter na 2:28:40 tydens die Xiamen Marathon in Siena, Italië.

Op 23 Mei 2021 het sy die wêreldrekord vir die 50 km in Port Elizabeth verbeter tydens Nedbank se Runified:Breaking Barriers-wedloop met 'n tyd van 3:07:20.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NG gemeente JansenvilleSeksuele opwekkingAkuutN.P. van Wyk LouwMobutu Sese SekoDirekte en Indirekte redeGesonde dieetAlkoholismeClanwilliam-sandvisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Bernice WestHeuningbySelfiePad na jou hartJansenvilleJodeVaginaInentingDieregeluideGoudkus (streek)HindoeïsmeSteenkool in Suid-AfrikaSosiale ordeKewerPeriodieke tabelRacheltjie de BeerPrimêre sektor van die ekonomieAfvalbestuurKunsmisSwartbewussynsbewegingLys van vissePaddaSokkerNeonDroogteWiskundige terminologieKrokodilKolonisasieSpysverteringstelselBywoordHemelvaartAnilingus22 AprilAvbobAntisemitismeVigsDepressie (gemoedstoestand)DaggaElon MuskGeweldGroepsgebiedewetDiatomiese molekuulHorlosieAluminiumHipoteseInflasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSimon PetrusApartheidTennisSelfoonTuisbladReënAustraliëKoorsBrendan PeyperWikimedia-stigtingOlimpiese Somerspele 2024GrondbesoedelingByvoeglike naamwoordPussy RiotBeaufortskaalNatuurrampDeelteken en umlaut🡆 More