San Juan

San Juan (Spaans: ; Engels: ; amptelik Municipio de la Ciudad Capital San Juan Bautista, Municipality of the Capital City, Saint John the Baptist) is die hoofstad en grootste stad van Puerto Rico, 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika, en is in 1509/1521 deur Spanjaarde as Ciudad de Puerto Rico gestig.

Die stad het 'n bevolking van 395 326 en van 2 478 905 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 199,31 km². San Juan is vernoem ná Johannes die Doper (Juan el Bautista).

San Juan
San Juan

Kaart Wapen
San Juan
San Juan
Vlag
San Juan
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Eilandgebied Vlag van Puerto Rico Puerto Rico
 Koördinate 18°27′N 66°04′W / 18.450°N 66.067°W / 18.450; -66.067
 Stigting 1509/1521
 Oppervlakte:  
 - Totaal 199,31 vk km
 Hoogte bo seevlak 20 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 395 326
 - Bevolkingsdigtheid 1 983,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 478 905
 Tydsone PST (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Tropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 26,6 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 24,8 / 27,9 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 289,3 mm
 Burgemeester Jorge Santini
 Amptelike Webwerf sanjuan.pr
San Juan
Satellietbeeld van San Juan
San Juan
Uitsig oor die ou stad van San Juan
San Juan
Die ruïnes van Juan Ponce de León se residensie by Caparra

San Juan is geleë in die noorde van die eiland Puerto Rico aan die kus van die Atlantiese Oseaan en is die belangrikste hawestad van die eiland. Die stad is die tweede-oudste Europese nedersetting in die Amerikas ná Santo Domingo, die hoofstad van die Dominikaanse Republiek.

Sedert die Spaans-Amerikaanse Oorlog in 1898 maak San Juan saam met Puerto Rico deel uit van die eilandgebiede van die Verenigde State, maar is nie amptelik geïnkorporeer nie. Die oustad en die Spaanse vesting is in 1983 deur die UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansSan Juan  Wiki Commons het meer media in die kategorie San Juan.
  • (en) Toerisme-inligting oor San Juan op Wikivoyage
  • (en) "San Juan". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Februarie 2023.
  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy

Tags:

15091521EngelsHoofstadJohannes die DoperPuerto RicoSpaansSpanjeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VratKoorsblaarVerkleurmannetjieWebblaaierKrugerwildtuinBloeddrukMoedersdagRooms-Katolieke KerkReg tot ‘n gesonde omgewingSlag van BloedrivierPapierJak de PriesterRivierSelfvertroueElektrisiteitsvoorsieningVaginaKankerDepressie (gemoedstoestand)Provinsies van Suid-AfrikaSamestellingVulkanismeIsraelMenslike penisgrootteMierJavaScriptJeugdagPesachGeografie van Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaRolprentDroogteHarry KerrPad na jou hartNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyViëtnamoorlogLieweheersbesieIntensiewe vormPapegaaieGeslagEekhoringKlimaatsverandering in AfrikaSwemMasturbasieIngenieursweseJansenvilleAnale seksBreinvliesontstekingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVisRieldansSkaapLys van konings van IsraelAprilAdolessensieAppendiksTrevor NoahGeskiedenis van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysDesmond TutuAluminiumOligopolieSelfoonProteïenTropiese sikloonDemokratiese Republiek die KongoKommunismeVermontIndiese OseaanJodeApostelHolocaustJana CilliersOlimpiese Somerspele 2024IronieGroot DepressieOseaan🡆 More