Suidwes-Afrika

Suidwes-Afrika (Duits: Südwestafrika, Engels: South-West Africa, Nederlands: Zuidwest-Afrika; kort SWA) is 'n voormalige Volkebond-mandaat van Suid-Afrika, wat tussen 1915 en 1990 op die gebied van die huidige Republiek van Namibië bestaan het.

Suidwes-Afrika
Südwestafrika
South-West Africa
Zuidwest-Afrika
Suidwes-Afrika
1915–1990 Suidwes-Afrika
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Viribus Unitis
Volkslied: Die Stem van Suid-Afrika
Ligging of Suidwes-Afrika Südwestafrika South-West Africa Zuidwest-Afrika
Ligging of Suidwes-Afrika
Südwestafrika
South-West Africa
Zuidwest-Afrika
Ligging van Suidwes-Afrika
Hoofstad Windhoek
22°56′S 17°09′O / 22.933°S 17.150°O / -22.933; 17.150 17°09′O / 22.933°S 17.150°O / -22.933; 17.150
Taal/Tale Afrikaans, Duits (1984–1990), Engels, Khoekhoe en Nederlands (1915–1983)
Godsdiens Nederduitsch Hervormde Kerk, Calvinisme, Nederduitse Gereformeerde Kerk
Regering Republiek
Geskiedenis
 - Begin van die Eerste Wêreldoorlog in Duits-Suidwes-Afrika 9 Augustus 1914
 - Stigting van Suidwes-Afrika 9 Julie 1915
 - Verdrag van Versailles (Volkebond-mandaat onder bestuur deur die Unie van Suid-Afrika) 28 Junie 1919
 - Trougebied van die Verenigde Nasies (nie deur Suid-Afrika aanvaar nie) 14 Desember 1946
 - Begin van die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog van die SWAPO 26 Augustus 1966
 - de jure onder hul eie bestuur 27 Oktober 1966
 - Onafhanklikheid van Namibië 21 Maart 1990
 - Suid-Afrika staan die Walvisbaai en Pikkewyn-eilande aan Namibië af 1 Maart 1994
Oppervlakte
 - 1979 823 000 km2
317 762 sq mi
Bevolking
 - 1979 skatting 1 000 000 
     Digtheid 1,2 /km² 
3,1 /sq mi
Geldeenheid Pond (1920–1961)
Rand (1961–1993)
Suidwes-Afrika
Vlag van Suidwes-Afrika vanaf 9 Julie 1915 tot 28 Junie 1919
Suidwes-Afrika
Vlag van Suidwes-Afrika vanaf 28 Junie 1919 tot 31 Mei 1928

Die Unie van Suid-Afrika het die gebied op 9 Julie 1915 tydens die Eerste Wêreldoorlog (sien Suidwes-Afrika-veldtog) van die Duitse Keiserryk verower en geannekseer. Met die Verdrag van Versailles, wat ná die Eerste Wêreldoorlog op 28 Junie 1919 onderteken is, het die Volkebond die gebied aan Suid-Afrika oordra. Op 14 Desember 1946 het die Verenigde Nasies die gebied van Suid-Afrika se heerskappy ontbind, wat die Unie geïgnoreer het en Suidwes-Afrika tot sy vyfde provinsie verklaar het.

Op 27 Oktober 1966 het die Verenigde Nasies die gebied as Namibië onder sy eie regering gestel, wat tot die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog van die SWAPO teen Suid-Afrika gelei het. 1971 het die Internasionale Geregshof die Suid-Afrikaanse besetting vir ongrondwetlik met die internasionale reg verklaar, wat sedert die mid-1970's tot 'n voortdurende oorgangsproses tot die onafhanklikheid van Namibië gelei het.

Bantoestans

Suidwes-Afrika 
Die Odendaal-plan vir Bantoestans in Suidwes-Afrika in 1964.
Suidwes-Afrika 
Kaart van tuislande in Suidwes-Afrika in 1978.

Die Suid-Afrikaanse regering het 10 bantoestans in Suidwes-Afrika in die laat 1960's en vroeë 1970's in ooreenstemming met die Odendaal-plan, waarvan vier selfregering toegestaan is, gestig. Hierdie Bantoestans is in 1980 met outonome regerings vervang, wat op etnisiteit gebaseer was.

Die bantoestans was:

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Suidwes-Afrika BantoestansSuidwes-Afrika VerwysingsSuidwes-Afrika BronneSuidwes-Afrika Eksterne skakelsSuidwes-AfrikaDuitsEngelsNamibiëNederlandsSuid-AfrikaVolkebond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterAboriginesParasitiese siektesDataverwerkingMatriek in Suid-AfrikaPoësiePinksterChemiese elementKoöperasiestoriesBeesSharpeville-slagtingOrganismeVolksrepubliek ChinaAustraliëKongo-krisisVars waterVulkanismeAntoniemMeervoudJohan StemmetNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkGenadedoodHartversakingWillie JoubertApostoliese KerkePenisOogproblemeBeeldspraakWetenskaplike klassifikasieMediaWikiKarpaletonnelsindroomGerda SteynTobie CronjéVryheidsdagRenaissanceDermpoliepBeer AdriaansePieter DuvenageVigsBergen-Belsen-konsentrasiekampAarde se atmosfeerBonné de BodHamilton WesselsMaanIndiëAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJeuksiekteRuslandAborsieByeboerderyHeupTegnologieIetermagoToestand van materieMantisKlankverskynselsRMS TitanicHoopSwawelVraag en aanbodSlag van Cuito CuanavaleMIV/vigs in Suid-AfrikaIranRina HugoGroot GatVrystaatErfenisProteïenSeksSuid-AfrikaSinoniemInternetPseudowetenskapLikkewaan🡆 More