Spitsbergen

Spitsbergen is die grootste eiland van die Noorse eilandgroep Svalbard met 'n oppervlakte van 39 044 km² en 'n bevolking van 2 698.

Dit is ook die grootste eiland van Noorweë, die wêreld se 36ste grootste eiland en die enigste een van die argipel, wat permanent bewoon is. Die eiland vorm die westelike deel van die argipel en grens aan die Arktiese Oseaan in die noorde, aan die Groenlandsee in die weste en aan die Noorse See in die suide.

Spitsbergen
Die Suidkus van die eiland Spitsbergen
Die Suidkus van die eiland Spitsbergen
Geografie
Spitsbergen
Ligging Noordelike Atlantiese Oseaan
Koördinate 78°45′N 16°00′O / 78.750°N 16.000°O / 78.750; 16.000 16°00′O / 78.750°N 16.000°O / 78.750; 16.000
Argipel Svalbard

Oppervlakte 39 044 vk km
Hoogste punt Newtontoppen 1 713 m
Administrasie
Vlag van Noorweë Noorweë
Provinsie Svalbard
Sysselmann van Svalbard Odd Olsen Ingerø (2009-)

Hoofstad Longyearbyen
Grootste stad Longyearbyen (2 932 (2011))

Demografie
Bevolking 2 698

Spitsbergen
Kaart wat die eiland Spitsbergen vertoon.

Totdat die Spitsbergenverdrag in 1920 onderteken is, is die hele argipel in Noors Spitsbergen of Westspitsbergen genoem en sedertdien is die amptelike naam daarvan Svalbard.

Die hoofstad en grootste stad is Longyearbyen en die hoogste bergspits is die Newtontoppen met 'n hoogte van 1 1713 m.

Nedersettings

  • Barentsburg (Russiese mynbou- en toerisme-nedersetting)
  • Grumant (verlate mynbou-nedersetting)
  • Longyearbyen (hoofstad)
  • Ny-Ålesund (navorsingstasie)
  • Ny-London (verlaat)
  • Pyramiden (verlaat na 1998)
  • Smeerenburg (op die aflandige Amsterdam-eiland, verlaat na 1660)
  • Svea (mynbou-stasie)

Verwysings

Tags:

Arktiese OseaanGroenlandseeNoorse SeeNoorweëSvalbard

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKaapse florarykSpysverteringstelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DriedimensioneelJaco JacobsEkologieLys van Suid-Afrikaanse digtersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKommunikasieStilleweJo BlackSeksposisieTafelbergByvoeglike naamwoordSeptimius AwardsSowjetunieSpringbokkeHeuningPlae van EgipteDesmond TutuGalblaasDieremishandelingWiskundeFaf de KlerkSkarlakenkoorsAfkortingNasiebouEngelsOopbroninhoudDemokratiese Republiek die KongoPaulus van TarsusKlinkerSportLeesTegnologieHemelBesemVoorsetselSimboolTweede Nuwe JaarGeboorteOogproblemeStrykysterMaanSatellietIngrid JonkerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPrimêre sektor van die ekonomieJuan Antonio VillacañasNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHemelvaartLemoenSlag van Cuito CuanavalePampoentjiesKoorsOlifantOmtrek, oppervlakte en volumeMaroela MediaGamelanYstervarkTatoeëermerkJohannes HahnMonopolySimon PetrusTsoenamiIdioomVerkleinwoordOu Apostoliese KerkLien se lankstaanskoeneKDikdermMikro-ekonomieEskomDemi Lee Moore23 AprilReënspinnekopPornografieWerkloosheid🡆 More