Koninkryk Van Holland

Die Koninkryk van Holland (1806–1810) (Nederlands: Koninkrijk Holland, Frans: Royaume de Hollande) was 'n marionetkoninkryk wat deur Napoleon Bonaparte vir sy broer Lodewyk Bonaparte geskep is om beter beheer oor Nederland uit te oefen.

Die naam van die voorste Nederlandse provinsie, Holland, is vir die hele land gebruik. In 1807 is die Pruisiese Oos-Friesland en Jever by die koninkryk gevoeg, maar na die Engelse inval in 1809 moes Holland al die grond suid van die Rynrivier aan Frankryk teruggee.

Koningrijk Holland
Royaume de Hollande

Koninkryk van Holland
Koninkryk Van Holland
1806 — 1810
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Holland
Ligging of Holland
Ligging van die Koninkryk van Holland
Hoofstad Den Haag (1806–1808)
Utrecht (1808)
Amsterdam (1808–1810)
Taal/Tale Nederlands, Frans
Godsdiens Protestantisme, Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Koning Lodewyk Bonaparte
Historiese tydperk Eerste Franse Keiserryk
 - Benoeming van Lodewyk Bonaparte tot koning 5 Junie 1806
 - Anneksasie deur Frankryk 9 Julie 1810
Oppervlakte
 - 1795 48 000 km2
18 533 sq mi
Bevolking
 - 1795 skatting 2 000 000 
     Digtheid 41,7 /km² 
107,9 /sq mi
Geldeenheid Gulden
Staatskundige geskiedenis
van die Nederlande
Noordelike Nederlande Suidelike Nederlande Heilige Romeinse Ryk &
Duitse Bond
Goue van Oos-Francië Goue van Wes-Francië Goue van Oos-Francië

Gelre

Utrecht

Friesland

Groningen

Ommelanden

Vlaandere

Brabant

Heneg.-Holland

(e.a.)

Luik

Loon

Stavelot-Malmedy

Ravenstein

Horn

Thorn

Bouillon

Gronsveld

(e.a.)

1384 Koninkryk Van Holland
Boergondiese Nederlande
1482 Koninkryk Van Holland
Habsburgse Nederlande
1543 Koninkryk Van Holland
Sewentien Provinsies
(vanaf 1566 in opstand)
1588 Koninkryk Van Holland
Republiek
die Sewe Verenigde Nederlande
1585 Koninkryk Van Holland
Spaanse Nederlande
1713 Koninkryk Van Holland
Oostenrykse Nederlande
1795 Koninkryk Van Holland
Bataafse Republiek
1794 Koninkryk Van Holland
Eerste Franse Republiek
1806 Koninkryk Van Holland
Koninkryk Holland
1810 Koninkryk Van Holland 1804 Koninkryk Van Holland
Eerste Franse Keiserryk
1813 Koninkryk Van Holland
Vorstendom die Nederlande
1814
Generaal-
Goewernement
1815 Koninkryk Van Holland
Verenigde Koninkryk
die Nederlande
1815 Koninkryk Van Holland
Groothertogdom Luxemburg

1830 Koninkryk Van Holland
Koninkryk die Nederlande


1830 Koninkryk Van Holland
Koninkryk België


1848 & 1867 Koninkryk Van Holland
Groothertogdom Luxemburg

Koning Lodewyk het nie volgens Napoleon se verwagtinge presteer nie en het probeer om Nederlandse belange te akkommodeer eerder as sy broer s'n. Die koninkryk is in 1810 ontbind waarna Nederland deur Frankryk geannekseer is tot 1813. Die Koninkryk van Holland het rofweg ooreengekom met die gebied wat deur vandag se Nederland gedek word, behalwe vir Limburg, en dele van Zeeland, wat Franse gebied was en Oos-Friesland wat vandag deel is van Duitsland.

Verwysings

Tags:

18071809FrankrykFransHollandNapoleon BonaparteNederlandNederlandsRyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mynbedryf van Suid-AfrikaSkilpadBlourokkeRina HugoEjakulasieErfenisdag (Suid-Afrika)Letterlike en figuurlike taalgebruikWaarheid-en-versoeningskommissieWillie JoubertVolhoubare ontwikkelingHeupvervangingEmosieGalblaasInflasieLys van politieke partye in Suid-AfrikaPornografieVervoerHoofpynBlomIngrid JonkerVloeistofRenteEskomUnie van Suid-AfrikaPeriodieke tabelToringOutismeKrieketKoorsMonoloogGlobaliseringMiltAkademiaSeekoeiMadison IvyAnneli van RooyenWet op BevolkingsregistrasieEreksieGeelsugLieweheersbesieSkaakKonsonantNeurenberg-verhoreRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWoordeskatMiddeloorontstekingVioolGeskiedenis van AfrikaansInentingNamibiëTandbederfLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSelfvertroue1913Direkte en Indirekte redeYsterBipolêre gemoedsteuringBTWDomineeOrtopedieWerkloosheidGipsSportFeminismeWelwitschiaSwawelNierMalariaVulvaBosvarkTuisbladLeestekenNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWoordeboekMaroela MediaSuurstofDikderm🡆 More