Wilhelmina Van Nederland

Wilhelmina Helena Pauline Maria (Den Haag, 31 Augustus 1880 – Apeldoorn, 28 November 1962), Prinses der Nederlanden (1880-1890, 1948-1962), prinses van Oranje-Nassau en hertogin van Mecklenburg-Schwerin (1901-1962), was van 1890 tot 1948 koningin van Nederland en het regeer onder die naam Wilhelmina.

Sy het haar vader, koning Willem III van Nederland, opgevolg.

Wilhelmina van Nederland
Koningin van Nederland
Koningin Wilhelmina in 1898
Koningin Wilhelmina in 1898
Vorstehuis Oranje-Nassau
Regeer 23 November 18904 September 1948
Kroning 23 November 1890
Voorganger Willem III van Nederland
Opvolger Juliana van Nederland
Volle naam Wilhelmina Helena Pauline Maria
Gebore 31 Augustus 1880;
Den Haag, Nederlande
Oorlede 28 November 1962 (op 82);
Apeldoorn, Nederland
Eggenoot Hendrik van Mecklenburg-Schwerin
Kinders Juliana van Nederland
Vader Willem III van Nederland
Moeder Emma van Waldeck en Pyrmont
Religie Christendom, Protestantisme

In werklikheid het sy eers vanaf 1898 regeer; gedurende die eerste agt jaar was Emma van Waldeck en Pyrmont - haar moeder - die koningin omdat Wilhelmina nog te jonk was.

Tags:

188018901948196228 November31 AugustusApeldoornDen HaagHertogNederlandse monargiePrins van OranjeWillem III van Nederland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosvarkRob HersovCyril RamaphosaRymHartseerGewone tortelduifC.J. LangenhovenLys van Afrikaanse digtersKoos du PlessisRumatiekBurgerregteNieu-SeelandBywoordApostelSuiwelprodukLongImpakte van toerismeHemelvaartsdagEwenaarKoorsSpinnekopGesonde dieetBeer AdriaanseTjelloPlantBrongitisMosesPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaZack du PlessisSuid-Afrikaanse randKongo-krisisWynWoordsoortBelastingGroot TrekKortverhaalPretoriaKunsmatige intelligensieHomoseksualiteitCristiano RonaldoJaarGenadedoodItaliaansAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSpierdistrofieLionel PetersonVrystaatMahatma GandhiNic de JagerOorkruipersSwart nasionalismeHoofpynRoemeensMadison IvyPersentasieDiereriemLenteTropiese sikloonIndustriële RevolusiePrimêre sektor van die ekonomieNarsismeHerfsMigrasie van diereChatGPTChemiese verbindingEuropaLugbesoedelingBergpredikasieEskomAfrikaanse TaalmonumentJapanVoornaamwoordFotosinteseRooibokKolitis🡆 More