Koerse Kolonies

Koerland was 'n klein hertogdom onder die rivier Daugava in die huidige Letland.

Dit het aan Lyfland en Litaue gegrens.

Koerse Kolonies
Koerse kolonies in Afrika

In Koerland se gloriedae bekom die hertogdom die volgende kolonies:

Toe Swede tydens die uitbreek van die Sweeds-Poolse oorlog Koerland binneval en die hertog Jacob Kettler gevange neem verloor Koerland sy kolonies aan Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande. Aan die einde van die oorlog het Koerland tevergeefs probeer om die eiland Tobago weer terug te kry.


Koloniale ryke

Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaans  • Vlag van Australië Australies  • Vlag van België Belgies  • Vlag van Verenigde Koninkryk Brits  • Vlag van Denemarke Deens  • Vlag van Duitse Keiserryk Duits  • Vlag van Engeland Engels  • Vlag van Frankryk Frans  • Vlag van Oostenryk-Hongarye Habsburgs  • Vlag van Italië Italiaans  • Vlag van Japannese Keiserryk Japannees  • Koerse Kolonies Koers  • Vlag van Nederland Nederlands  • Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelands  • Vlag van Noorweë Noors  • Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaans  • Vlag van Portugal Portugees  • Vlag van Rusland Russies  • Vlag van Spanje Spaans  • Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaans  • Koerse Kolonies Sweeds

Tags:

DaugavaHertogdomLetlandLitaueLyflandRivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PsigopatieAfkortingRenteFinale OplossingJodeErosietipesGroot vyfPerdSuid-Afrikaanse randDansGeografie van Suid-AfrikaBosluisbytkoorsSharpeville-slagtingAfrikaanse WikipediaMetaalJak de PriesterLys van bekende Suid-AfrikanersPretoriaJakkalsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van konings van IsraelMaselsSeksposisieLugbesoedelingOseaanbesoedelingKaliforniëAdolf HitlerElizabeth II van die Verenigde KoninkrykAnneli van RooyenVoedingNarsistiese persoonlikheidsteuringWet op Bantoe-onderwysWikiquoteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAngssteuringSteve HofmeyrMenstruasiePriemgetalNemunasMosesModeontwerpWielewaalBywoordOopbroninhoudMaroela MediaBurgerregteHidroëlektrisiteitBeeldspraakLys van oseane, seë en mereMondJan van HunksLiefdeFinansiële staatKindersiektesVaste stofTaylor SwiftKunsmatige intelligensieTradisionele literatuurTsoenamiAntjie KrogNederduitse Gereformeerde KerkBynierByvoeglike naamwoordBreinJohannesburgBloedingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DroomKameelperdSuikersiekteSirkusDokterMangelontstekingSpinnekopVerkleurmannetjieBaarmoederDolfyn🡆 More