God Save The King

God Save the King of God Save the Queen (Afrikaans: God beskerm die koning(in)) is 'n volkslied wat in 'n aantal Britse Statebondslande in gebruik is.

Die lied is die nasionale volkslied van die Verenigde Koninkryk en Nieu-Seeland, asook die koninklike volkslied in die volgende lande: Antigua en Barbuda, Australië, Bahamas, Belize, Kanada, Grenada, Jamaika, Papoea-Nieu-Guinee, Salomonseilande, St. Kitts en Nevis, St. Lucia, St. Vincent en die Grenadine, Tuvalu, in die oorsese gebiede Anguilla, Bermuda, Brits-Antarktiese Gebied, Britse Indiese Oseaangebied, Britse Maagde-eilande, Falkland-eilande, Gibraltar, Kaaimanseilande, Montserrat, Pitcairneilande, Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha, Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande, Turks- en Caicos-eilande en in die kroongebiede Guernsey, Jersey en die Eiland Man.

God Save The King
Toonsetting van die lied.
Instrumentale weergawe van God Save the King/Queen.
God Save The King
Charles III is die monarg van die Statebond.
God Save The King
God Save the King/Queen is die koninklike volkslied in die hele Statebond:

   Huidige lidlande van die Britse Statebond

   Oorsese en eksterne gebiede, geassosieerde lande en kroongebiede van huidige Statebondslande

   Nie meer Statebondslande nie

    God save our gracious King,
    Long live our noble King,
    God save the King!
    Send him victorious,
    Happy and glorious,
    Long to reign over us;
    God save the King!
    O Lord, our God arise,
    Scatter his enemies
    And make them fall;
    Confound their politics,
    Frustrate their knavish tricks,
    On Thee our hopes we fix,
    God save us all!
    Thy choicest gifts in store
    On him be pleased to pour;
    Long may he reign;
    May he defend our laws,
    And ever give us cause
    To sing with heart and voice,
    God save the King!

Die laaste drie van die voormalige ses verse is nie meer in gebruik nie:

    Not in this land alone,
    But be God's mercies known,
    From shore to shore!
    Lord make the nations see,
    That men should brothers be,
    And form one family,
    The wide world over.
    From every latent foe,
    From the assassins blow,
    God save the King!
    O'er him thine arm extend,
    For Britain's sake defend,
    Our mother, prince, and friend,
    God save the King!
    Lord grant that Marshall Wade
    May by thy mighty aid
    Victory bring.
    May he sedition hush,
    And like a torrent rush,
    With heart and voice to sing,
    God save the King

As die monarg 'n koningin is, word die volgende woorde vervang King/Queen, he/she, him/her, his/her en die laaste twee verse verander in:

    Rebellious Scots to crush.
    God save the Queen!

Eksterne skakels

  • (en) "God Save the Queen". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Oktober 2020.
  • (en) "National and Royal Anthems". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 15 Oktober 2020.
  • (en) "Story: National anthems". Te Ara – the Encyclopedia of New Zealand. Besoek op 15 Oktober 2020.

Tags:

AfrikaansAnguilla (eiland)Antigua en BarbudaAustraliëBahamasBelizeBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse KroongebiedeBritse Maagde-eilandeBritse StatebondBritse oorsese gebiedeFalkland-eilandeGibraltarGrenadaGuernseyJamaikaJerseyKaaimanseilandeKanadaMan (eiland)MontserratNieu-SeelandPapoea-Nieu-GuineePitcairneilandeSalomonseilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSt. Kitts en NevisSt. LuciaSt. Vincent en die GrenadineSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilandeTuvaluVerenigde KoninkrykVolkslied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sosiale mediaGasSuid-AfrikaEngelsBalletSamestellende afleidingHartaanvalEllipstekenRacheltjie de BeerGeslagsgelykheidNatuurVigsWêreld- Ekonomiese ForumKoolhidraatRenosterBosvarkPeriodieke tabelLys van Suid-Afrikaanse skrywersAartappelTransatlantiese slawehandelPerdSpeelkaartGemeenskapsorganisasieHannes van WykKweekhuiseffekTsongaLys van bekende Suid-AfrikanersSlimfoonBlaarSkarlakenkoorsWaterkringloopAntjie KrogSeksualiteitGordelroosPad na jou hartOlimpiese SomerspeleTuisbladMorfologie (taalkunde)AarverkalkingAgtervoegselTegnologieVaste stofEiffeltoringVolhoubare ontwikkelingSonnestelselNasionalismeSeisoenKernkragTswanaJosef StalinReënspinnekopPoësieOrtopedieLys van Afrikaanse televisiereekseHoedEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DieregeluideHibernasieBruto binnelandse produkHeelgetalFinale OplossingKlimaatsverandering in AfrikaChatGPTGalblaasSteenkoolKunsmatige intelligensieLys van myne in Suid-AfrikaPiesangJo BlackGrondwetHoenderKlereKaapstadHoofkarakter🡆 More