Thomas Arne

Thomas Augustine Arne (/ɑːrn/; 12 Maart 1710 – 5 Maart 1778) was 'n Engelse komponis.

Hy is bekend om sy patriotiese liedjie, Rule Britannia , 'n weergawe van God Save the King, wat die Britse volkslied sou word, en die liedjie A-Hunting We Will Go.

Thomas Augustine Arne
Thomas Arne
Agtergrondinligting
GeboortenaamThomas
Gebore12 Maart 1710
Sterf5 Maart 1778
GenresKlassiek
Beroep(e)Komponis

Arne was 'n toonaangewende Britse teaterkomponis van die 18de eeu, wat by die Drury Lane en Covent Garden gewerk het.

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

God Save the KingHulp:IFA/EngelsKomponisVolkslied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RynhesseAuschwitz-konsentrasiekampEier (biologie)GeboorteFredi NestSkaakVermaakKaapstadDundermVigsFilosofieLys van Afrikaanse skrywersGrasSkoenlapperDinosourusBlourokkeBoeberSamestellingMagda van BiljonFritz HaberEthiopiëPenisverlengingOnderwys (geskiedenis)MaagMenseregteSuid-AfrikaSeksAfkortingWallisAardverwarmingLewerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGordelroosKunsIndustriële RevolusieJohannesburgErfenisWaverYouTubeBernice WestAfrikaanse Hoër SeunskoolOsoonlaagDiplopodaAntjie KrogLongontstekingDerrickGerrie PretoriusEuropese UnieGeografie van Suid-AfrikaPubiese hareVersamelnaamSkilpadWayde van NiekerkNarkoseSonnestelselRam (sterreteken)Seksuele penetrasieBarionJohan StemmetVerkoueNaeltjiesAnale seksEikelBipolêre gemoedsteuringLys van elemente volgens simboolSuid-Afrikaanse randGeelsugBloedvergiftigingSuiwelprodukJerusalem🡆 More