Ficus

Ficus (vyebome) is 'n genus wat behoort tot die familie Moraceae.

Hierdie genus sluit al die inheemse vyebome in. Dit sluit ook die ingevoerde gekweekte vy Ficus carica in. Dié vy is afkomstig van die Middellandse See.

Vyebome
Ficus
'n Trosvy (Ficus sycomorus)
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Tribus: Ficeae
Dumort.
Genus: Ficus
L.
Spesie

Meer as 800. Sien teks

Al die spesies van hierdie genus gee 'n melkerige sap af wanneer 'n blaar of vy gepluk word. Almal dra eetbare vrugte alhoewel dit kleiner en droër is as die gekweekte vy. Die vy is eintlik glad nie 'n vrug nie. 'n Vyeboom se blomme groei in werklikheid aan die binnewand van die vy.

Spesies

Volgens Plants of the World Online is daar 875 aanvaarde Ficus spesies, sedert Maart 2021.

Suid-Afrikaanse spesies

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Ficus SpesiesFicus Sien ookFicus BronFicus VerwysingsFicus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DokterPornografieLys van medisinale kruieArmoedeverligtingWikimedia-stigtingDieremishandeling20ste eeuVars waterLien se lankstaanskoeneOrgasmeLika BerningEreksieMenslike seksuele gedragAardverwarmingAkroniemSeksPrimêre sektor van die ekonomieNagmaalBosvarkHannes van WykAvbobIntensiewe vormNierVaginale kankerNatriumNarsistiese persoonlikheidsteuringKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPlae van EgipteNasionale VrouedagGeografie van Suid-AfrikaToerismeSkaakKernoorlogApostoliese GeloofsendingGriekse teaterOseanografieRomeinse RykLys van kinderspeletjiesNasionale lied van Suid-AfrikaGroepsdrukBosluisbytkoorsOogproblemeKarooBesoedelingOnderhandelinge om apartheid te beëindigAprilWalvisVersoeningsdagVoyeurismeDesimale breukeSuiwelprodukNedersettingKaapstadse waterkrisis 2015-2018AnglisismeAardrykskundeWeermagStedelike hitte-eilandWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBywoordSwitserlandKoeffisiënt en magswortelDataverwerkingWatersuiweringApartheidPersentasieMusieksimboleKontinentAfrikaGoogle MapsWet op Bantoe-onderwysKlavierMantisGriekwa-AfrikaansVoëlAborsieMag (sosiale wetenskappe)🡆 More