Moerasvy

Die moerasvy (Ficus trichopoda) is 'n boom wat voorkom in die kus- en moeraswoude in noordelike KwaZulu-Natal waar dit soms op steltwortels staan wat uit die hooftakke groei.

Die vye word tot 2.5 cm in deursnee en word in pare in die blaaroksels gedra. Die blare is groot – 15 x 12 cm – en helder blinkgroen met byna wit are. Die boom se FSA-nommer is 54.

Moerasvy
Moerasvy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Ficeae

Gaudich.
Genus:
Spesie:
F trichopoda
Binomiale naam
Ficus trichopoda
Baker, (1883)
Sinonieme
  • Ficus budduensis Hutch.
  • Ficus congensis Engl.
  • Ficus congensis var. mollis Hutch.
  • Ficus flavovenia Warb.
  • Ficus hippopotami Gerstner
  • Ficus zuvalensis Sim

Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Benin, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda en Zambië.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Moerasvy Sien ookMoerasvy VerwysingsMoerasvy BronneMoerasvy Eksterne skakelsMoerasvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampGrondbesoedelingMassaSuurstofSeksuele penetrasieGeografie van Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaInstagramMeningsverskil oor aardverwarmingLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika7de LaanNicole StraussWesterse filosofieKultuurOrgasmePaddaPaasfeesLys van Griekse mitologiese figureMisdaadHerfsAntisemitismeNamibiëWerkloosheidMobutu Sese SekoEreksieAardverwarmingTweede WêreldoorlogGewone breukeKleurSosiale mediaErfenisdag (Suid-Afrika)Wet op Bantoe-onderwysWeer (meteorologie)Appel (sanger)Noag se arkPornografiese akteurBosluisbytkoorsJode in Suid-AfrikaGesonde dieetSublimasieMieliestronkMark (ekonomie)Mikro-ekonomieLeeudoringstad-spoorwegrampAarde se atmosfeerVrymesselaryBipolêre gemoedsteuringAlliterasieMiddeloorontstekingAtletiekLys van myne in Suid-AfrikaPankreasFiela se kind (rolprent)Gevolge van aardverwarming op oseaneDoelwitEjakulasieMonopolieFeminismeEkonomieDiepaartromboseSpinnekopPseudowetenskapHolocaustMiltHefboomJohannesburgHoofpynKitaarKriekDermpoliepVoorsetselIndustriële RevolusieErosieSwartkwasmuishond🡆 More