Grootblaarrotsvy: Plantspesie

Die grootblaarrotsvy (Ficus abutilifolia) is 'n klein tot middelgroot boom wat meestal voorkom in bosveld in die oostelike dele van Suider-Afrika.

Die spesie is inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. In die res van Afrika is die boom inheems in Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ethiopië, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Grootblaarrotsvy
Grootblaarrotsvy: Sien ook, Verwysings, Bronne
Grootblaarrotsvy teen die Roodekrans in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Roodepoort
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. abutilifolia
Binomiale naam
Ficus abutilifolia
(Miq.) Miq., (1867)
Sinonieme
  • Ficus discifera Warb.
  • Ficus kerstingii Hutch.
  • Ficus ledermannii Hutch.
  • Ficus mittuensis Warb.
  • Ficus picta Sim
  • Ficus soldanella Warb.
  • Urostigma abutilifolium Miq.

Die boom se FSA-nommer is 63.

Grootblaarrotsvy: Sien ook, Verwysings, Bronne
Vyrangskikking van 'n grootblaarrotsvy in Wapadrand, Pretoria
Grootblaarrotsvy: Sien ook, Verwysings, Bronne
Bloukuifloerie met die vrug van 'n grootblaarrotsvy, in die private Kwa Madwala-wildpark, Mpumalanga

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Grootblaarrotsvy Sien ookGrootblaarrotsvy VerwysingsGrootblaarrotsvy BronneGrootblaarrotsvy Eksterne skakelsGrootblaarrotsvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onse VaderMona LisaGewasboerdery in Suid-AfrikaDrakensbergeEkotoerismeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMoslemTropiese sikloonPizzaCarike KeuzenkampPrivaat maatskappyAsemhalingJak de PriesterDramaVoedingHidroëlektrisiteitOrthopteraJaarRelatiwiteitsteorieKaapse VlakteWerkersdagBek-en-klouseerLeierNederlandsBestuiwingHulpwerkwoordGrondMandalaDomkragEreksieGeestesteuringMorfologie (taalkunde)Erektiele disfunksieSuid-Afrika-WetKatoenSeksposisieRenteRuslandLys van musiekinstrumentePoësieSwartkwasmuishondHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSpoorvervoer in Suid-AfrikaKameelperdGedigMiltVarkgriepPresident van Suid-AfrikaKleurOogproblemeHomofoonKlem-in-die-kaakMorfeemGreen PornoBosvarkDrie-eenheidOorstromingFotosintesePlantluisBreinEmfiseemMierBreinkaartMIV/vigs in Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesMeningsverskil oor aardverwarmingSeisoenRobbeneilandKlankverskynselsAkuutMIVErfenisdag (Suid-Afrika)BoomslangYstertydperk1913Omgewingsbeheer🡆 More