Petersvy: Boomspesie

Die Petersvy (Ficus petersii) is 'n vrystaande boom en groei in die laeveld.

Die spesie word van Zambië af suidwaarts tot in Mpumalanga aangetref. Hulle is soms klein maar die wat met miershope geassosieer word is baie groot. Die blomme aan die binnewand van die vy word deur die Alfonsiella binghami-vywespe bestuif. Die boom se FSA-nommer is 48.1.

Petersvy
Petersvy: Boomspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. petersii
Binomiale naam
Ficus petersii
Warburg, (1894)

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkisofrenieKaaps-Hollandse stylFiela se kind (rolprent)Jacques LootsMasels1990JeugdagOrgasmeStilleweWikiquotePussy RiotWetenskapSnaarinstrumentVennootskapCarles PuigdemontMIV/vigs in Suid-AfrikaDurbanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mynbedryf van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordVrystaatProstaatkankerMisdaadromanBlaarVlagterminologieLionel MessiKolorektale kankerVarkGautengHartseerAardkorsWright-broersPaddaAtoomOnderhandelinge om apartheid te beëindigImmunologieSpringbokWerkwoordNamakwalandVingerseksSinoniemEuropaBevolkingOrthopteraBlomHomoniemLeestekenJagluiperdInfeksieByGeografie van Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidSirkelGestremdheidGeskiedenis van die BoererepubliekeDemi Lee MooreAluminiumPersoonlikheidRob HersovKlankverskynselsMona LisaGreen PornoDuitslandIngenieursweseEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteSoogdierOutismeJakkalsProteaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandel🡆 More