Trosvy

Die trosvy (Ficus sycomorus) is 'n groot vyeboomspesie wat voorkom van die Tugela-vallei in KwaZulu-Natal, noordwaarts tot aan die rand van die Sahara, en in die suidelike Arabiese Skiereiland.

Die boom is inheems in Algerië, Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kaap Verde, Kenia, Libanon, Madagaskar, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Oman, Palestina, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sirië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Trosvy
Trosvy
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. sycomorus
Binomiale naam
Ficus sycomorus
L., (1753)
Trosvy
Verspreidings-kaart
Sinonieme
  • Ficus chanas Forssk.
  • Ficus cocculifolia Baker
  • Ficus cocculifolia subsp. sakalavarum (Baker) H.Perrier & Leandri
  • Ficus cocculifolia var. sakalavarum (Baker) H.Perrier
  • Ficus comorensis Warb.
  • Ficus damarensis Engl.
  • Ficus gnaphalocarpa (Miq.) Steud. ex Miq.
  • Ficus integrifolia Sim
  • Ficus sakalavarum Baker
  • Ficus scabra Sim
  • Ficus sycomorus subsp. gnaphalocarpa (Miq.) C.C.Berg
  • Ficus trachyphylla (Fenzl ex Miq.) Miq.
  • Sycomorus antiquorum Gasp.
  • Sycomorus gnaphalocarpa Miq.
  • Sycomorus rigida Miq.
  • Sycomorus trachyphyllus Fenzl ex Miq.

Hulle groei natuurlik langs riviere in die laeveld, maar word ook sedert antieke tye in die Midde-Ooste verbou.

Die Ilembe-boom is 'n baie groot trosvy, geleë op die oewer van die Mandlenispruit naby Kranskop, KwaZulu-Natal. Dit is in 2013 as 'n kampioenboom verklaar en word bewaar in terme van die Nasionale Wet op Bosse (84/1998). Die boom se FSA-nommer is 66.

Trosvy
'n Trosvy in Ethiopië
Trosvy
Vrugte

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Trosvy Sien ookTrosvy VerwysingsTrosvy BronneTrosvy Eksterne skakelsTrosvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNierversakingDuitsOnderhoudTradisionele Afrika-medisyneLuiperdYslandGesondheidMusieksimbolePenisSpringbokkeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRoofvoëlSeptimius AwardsPesachXenofobie in Suid-AfrikaTuberkuloseInligtingStikstofBrasiliëBeesvleisMonopolieSebraLys van bekende Suid-AfrikanersDermpoliepEkonomieMahatma GandhiReënKBeroerteDataverwerkingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHibernasieDeelteken en umlautSonkragBeeldspraakLimpopo (rivier)AalwynKunselementeOlifantVrouLewerTaalfossielYstervarkKolorektale kankerSwangerskapIronieAppel (sanger)AardeMenslike seksuele gedragBTWWoordsoortLys van myne in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaGetalDiatomiese molekuulKolonoskopieOnderwerp (taalkunde)BurgerregteSoutsuurSuid-Afrikaanse GrensoorlogKatKweekhuiseffekMiltStellenboschTrigeminale neuralgiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSkerpioenSteenkool in Suid-AfrikaJohannes MeintjesVerenigde KoninkrykHemelBesemMolekuulKoorsblaarDuitse masels🡆 More