Besemtrosvy

Die besemtrosvy (Ficus sur) - voorheen bekend as Ficus capensis - is 'n boom wat groot en spreidend kan word.

In Suid-Afrika is die boom inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit word aangetref kuslangs vanaf die Tsitsikamma, deur KwaZulu-Natal, Eswatini, die laeveld tot in Zimbabwe. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Eswatini, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Gulf of Guinea Is., Ivoorkus, Jemen, Kaap Verde, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Besemtrosvy
Besemtrosvy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. sur
Binomiale naam
Ficus sur
Forssk., (1775)
Besemtrosvy
     Verspreiding van F. sur

Die vye word 3 tot 4 cm in deursnee en is pienk, gespikkeld rooi wanneer hulle ryp is. Die vrugte word in swaar trosse op en naby die stam aan die onderste takke gedra. Die vye kan gebruik word om konfyt mee te maak. Die blare is glad en het onreëlmatige geskulpte rande. In Engels staan die boom bekend as die Broom cluster fig. Die boom se FSA-nommer is 50.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne Skakel

Tags:

Besemtrosvy Sien ookBesemtrosvy VerwysingsBesemtrosvy BronneBesemtrosvy Eksterne SkakelBesemtrosvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboortePersoonlikheidRina HugoPlaattektoniekLeeuLys van nedersettings in Suid-AfrikaHeupvervangingVaalrivierGoogleMiltAfrikanersKindermishandelingDigtheidSportWikiquoteIsraelSuid-AfrikaVoornaamwoordZoeloeNic de JagerTamboraKommunikasieReënAfro-AmerikanersVratErektiele disfunksieMeeueNiersteenBloedsomloopstelselNaaldekokerAlliterasieHeelgetalPlae van EgipteSendelingposisieOntwerpDiarreeJo BlackHoofstadVoedingNoord-Sotho (taal)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024IdioomDesmond TutuBesnydenisHoopTopsy SmithStadKankerSonGeskiedenis van Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesReënspinnekopBreinErica BoyerAsemhalingEkonomiese sektorNasionale VrouedagMotCarike KeuzenkampKopieregSinoniemJaco JacobsAppendiksRoesBestaansboerderyDrakensbergeSeksueel oordraagbare infeksieOutismeWelwillendheidsdagOmtrek, oppervlakte en volumeJSENag van die lang messeTennisLys van Nederlandse skildersAntoniem🡆 More