Laeveldvy

Die laeveldvy (Ficus stuhlmannii) is 'n boom en deel van die wurgvye.

In Suid-Afrika is die spesie inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. In die res van Afrika is die boom inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Laeveldvy
Laeveldvy
Ficus stuhlmannii om sy gasheerboom (Bridelia micrantha)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. stuhlmannii
Binomiale naam
Ficus stuhlmannii
Warb., (1894)
Sinonieme
  • Ficus dar-es-salani Hutch.
  • Ficus homblei De Wild.
  • Ficus howardiana Sim

Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Die blare het 'n opvallende netwerk van are en klein harige vruggies. Die boom se FSA-nommer is 65.

Laeveldvy
Vrugte

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Laeveldvy Sien ookLaeveldvy VerwysingsLaeveldvy BronneLaeveldvy Eksterne skakelsLaeveldvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumSteenkoolSomerKlem-in-die-kaakGeslagsgelykheidBloedsomloopstelselLongMisdaadAustraliëRooikatTandbederfWaterstofBywoordToekoms van die AardeRassisme in AfrikaNylrivierMondLys van politieke partye in Suid-AfrikaPampoentjiesAtoomAfrikaanse taalleerDramaBipolêre gemoedsteuringElektriese geleierSpelerposisies in rugbyLys van oseane, seë en mereBloedingSelfoonDoelwitBloeddrukBalletJanie du PlessisGoudLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEreksieEugenetikaOrkney Snork NieModeontwerpChristendomSikloonKameelperdAardbewingJeuksiekteMiddelmisbruikJo BlackElzette MaarschalkSteenkool in Suid-AfrikaStaalMaselsNagapieRassismeVisVersamelnaamFinale OplossingMagnesiumAalwynSkoolMaanBraaiMis (weerkunde)Geografie van Suid-AfrikaPornografieGlobaliseringSeksismeErosietipesAce MagashuleLys van lande volgens bevolkingWetenskaplike klassifikasieOogproblemeRooibokLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van slangeHarry KerrKommunismeBrandmondsindroomCSS🡆 More