Bosvy

Die bosvy (Ficus craterostoma) is 'n boom en deel van die wurgvye.

Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Die boom kom voor in warmer woude en bosveld en is besonder opvallend. Die boom se FSA-nommer is 52.

Bosvy
Bosvy
'n Bosvy in Pretoria, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. craterostoma
Binomiale naam
Ficus craterostoma
Warb. ex Mildbr. & Burret, (1911)
Sinonieme
  • F. anomani Hutch.
  • F. furcata var. angustifolia De Wild.
  • F. luteola De Wild.
  • F. mutantifolia Hutch.
  • F. pilosula De Wild.
  • F. rubropunctata De Wild.
  • F. ruwenzoriensis De Wild.

In Suid-Afrika is die spesie inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. In die res van Afrika is die spesie inheems aan Angola, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sierra Leone, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Bosvy
Vrugte van 'n bosvy in die Krantzkloof Natuurreservaat.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Bosvy Sien ookBosvy VerwysingsBosvy BronneBosvy Eksterne skakelsBosvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nieu-SeelandPaaiementberekeningPaddaPresident van die Verenigde State van AmerikaSkemerKasteel die Goeie HoopKoppeltekenEuropaSmall HandsStereotipeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VK (sosiale netwerk)ChristendomVryheid van spraakBelastingJan BloukaasRenosterkewerVryheidsmanifesVerkleurmannetjieIntertekstualiteitRob HersovMaatskappyCSSBreingewasGrondwet van Suid-AfrikaVlekvrye staalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWikipediaMieliestronkLeah van NiekerkLettergreepKonsentrasiekampSekondêre sektor van die ekonomieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWoordeskatuitbreidingAngolese BurgeroorlogWikiMaterieVerdampingMadison IvyApostelKaapstadse waterkrisis 2015-2018KoorsblaarByKarooLys van indringerplante in Suid-AfrikaAkker van der MerweWaterkringloopLetterlike en figuurlike taalgebruikMobutu Sese SekoDesmond TutuVerbondsarkTsjeggiesNelson MandelaVergelykings (taalkunde)MiddelmisbruikGamelanMisdaadSoogdierAfrican Movement CongressKlimaatDemokrasieKarpaletonnelsindroomCyril RamaphosaOu Apostoliese KerkOorlogEkosisteemekologieKnopiespinnekopNic de JagerJakobLys van Afrikaanse digtersOrthopteraDuitsAfrikaanse TaalmonumentDemokratiese Republiek die KongoGevolge van aardverwarming op oseaneOopbroninhoud🡆 More