Turkmene

Die Turkmene (Turkmeense enkelvoud: Türkmen, Түркмен; meervoud: Türkmenler, Түркменлер, ) vorm naas die Oesbeke en die Kasakke die derde grootste Turkse etniese groep in Sentraal-Asië.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Turkmeens.

Hulle vorm die titulêre nasie van Turkmenistan, waar hulle sowat 85,6% van dié land se bevolking uitmaak, en praat Turkmeens, 'n Turkse taal, as moedertaal.

Turkmene

TurkmeneTurkmeneTurkmeneTurkmene
TurkmeneTurkmeneTurkmeneTurkmeneTurkmeneTurkmene


Totale bevolking: ca. 9 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Turkmenistan Turkmenistan ~4,2 miljoen

Vlag van Iran Iran 1,3 miljoen
Vlag van Afghanistan Afghanistan 200 000
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 152 000
Vlag van Pakistan Pakistan 110 000
Vlag van Rusland Rusland 46 885
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 15 171
Vlag van Oekraïne Oekraïne 7 709

Taal: Turkmeens
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam
Verwante etniese groepe: Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Tartare, Tsjoewasjiërs en Turke
Turkmene
Etniese kaart van Sentraal-Asië
Turkmene
'n Turkmeen in Turkmenistan geklee in tradisionele klere, deur Prokoedin-Gorski omtrent 1910

Naas Turkmene leef nog klein minderhede soos Oesbeke (5,8%), Russe (5,1%) en Kasakke (0,4%) in Turkmenistan. Turkmeense minderhede leef in lande soos Iran (1,3 miljoen), Afghanistan (200 000), Oesbekistan (152 000) en Pakistan (110 000).

Die Turkmene van Sentraal-Asië moenie verwar word nie met die Turkmene van die Midde-Ooste in Irak, Sirië en Turkye wat meer verwant aan Turke is en tydens die Ottomaanse tydperk daar gevestig het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepKasakkeMoedertaalNasieOesbekeSentraal-AsiëTurkmeensTurkmenistanTurkse taleTurkse volke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verlede tydDemokrasieInternetWelwillendheidsdagAfrikaansSlangLieweheersbesieHartaanvalSwart nasionalismeSkoolKaapstadse waterkrisis 2015-2018HipoteseDuitse maselsMetafoorGeslagSeisoenOm-te-infinitiefkonstruksieErfenisdag (Suid-Afrika)ZoeloeBek-en-klouseerBedreigde spesieKrugerwildtuinRassisme in AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentNamibiëProteïenHeks van HexrivierNiemetaalProteaSteenkoolArendMartin Luther King jr.GlobaliseringLondenWêreldboekedagLiewe HeksieWoordLongPersoon (taalkunde)MorfeemMuishondBysteekKindersiektesSonnestelselGroepsdrukSuid-Afrikaanse InkomstediensHoofstadSpringbokkeSwartrenosterKweekhuiseffekCalviniaSatellietHandré PollardJagluiperdRobert SobukweHartversakingDigtheidSeptimius AwardsJohannesburgDiepaartromboseGriekwa-AfrikaansGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogGeldDeelwoordGeweldVoorvoegselGianna MichaelsLübeckAnrich HerbstAkroniemDiarreeNeurenberg-verhoreWiskundige terminologieAkuutOseaanLys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More