Gagaoesiërs

Die Gagaoesiërs (Gagaoesies: Gagauzlar) is 'n Turkse etniese groep inheems aan die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Gagaoesies.

Hulle praat Gagaoesies, 'n Turkse taal, as moedertaal en Russies of Moldawies/Roemeens as tweede taal.

Gagaoesiërs
Gagaoesiërs
Jong en ou Gagaoesiërs
Totale bevolking: ca. 240 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Moldowa Moldowa

Vlag van Oekraïne Oekraïne 31 900
Vlag van Turkye Turkye 15 000
Vlag van Rusland Rusland 13 700
Vlag van Kasakstan Kasakstan 700
Vlag van Bulgarye Bulgarye 540
Vlag van Roemenië Roemenië 45

Taal: Gagaoesies, Russies, Moldawies/Roemeens
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk
Verwante etniese groepe: Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene
Gagaoesiërs
Nie-amptelike vlag van die Gagaoesiërs

Die meeste Gagaoesiërs leef in Gagaoesië (Moldowa), gevolg deur Oekraïne, Turkye en Rusland. In Oekraïne leef Gagaoesiërs veral in die oblaste Odessa en Saporisja en in Rusland in die outonome republiek Kabardino-Balkarië.

In teenstelling met die ander Turkse volke wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Gagaoesiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepGagaoesiesGagaoesiëMoedertaalMoldawiesMoldowaRoemeensRussiesTurkse taleTurkse volkeTweede taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GedigJaarHokkieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Langste woordRacheltjie de BeerSebraRepubliek die KongoVerantwoordelikheidSirkelEngelandNederlandsWaterbesparing in Suid-AfrikaGordelroosLys van myne in Suid-AfrikaGroot vyfBank (finansiële instelling)KarakteriseringAardkorsVigsTerracottaleërStilleweUnie van Suid-AfrikaVolstruisAntisemitismeNoord-KaapHeupvervangingYstertydperkWinnie Madikizela-MandelaKasteel die Goeie HoopInfeksieKoolhidraatJode in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersSimboolVarkFranse RewolusieReënMobutu Sese SekoDansKrieketSuid-AfrikaGalileo GalileiDemi Lee MooreGriekwa-AfrikaansLys van Nederlandse skildersWikipediaWolkFilistyneMuskietGeskiedenis van die BoererepubliekeAtmosfeerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwawelStokely CarmichaelProteïenMuskeljaatkatSomerDrakensbergeInnes en Franna BenadéBrandmondsindroomOmtrek, oppervlakte en volumeLongontstekingAarverkalkingJeuksiekteVerstedelikingYouTubeDirekte en Indirekte redeIdioomKunsmatige algemene intelligensieDomineeFrankrykMierRenoster🡆 More