Turkse Volke

Die Turkse volke is 'n etnolinguistiese groep wat die sprekers van die Turkse tale behels.

Hulle is inheems aan Sentraal- en Wes-Asië, Siberië en Oos-Europa, veral suid en oos van die Swartsee asook rondom die Kaspiese See met lande soos Turkye, Oesbekistan, Kasakstan, Azerbeidjan, Turkmenistan en Kirgisië.

Turkse volke

Totale bevolking: 200–250 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Turkye Turkye 57,5–61,5 miljoen

Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 25,2 miljoen
Vlag van Iran Iran 20 miljoen
Vlag van Rusland Rusland 13 miljoen
Vlag van Kasakstan Kasakstan 12.6 miljoen
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 12 miljoen
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 10 miljoen
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 4,5 miljoen
Vlag van Kirgisië Kirgisië 4,5 miljoen
Vlag van Afghanistan Afghanistan 3,5 miljoen
Vlag van Irak Irak 3 miljoen
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 1,2 miljoen
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1 miljoen
Vlag van Pakistan Pakistan 500 000
Vlag van Turkse Republiek van Noord-Siprus Turkse Republiek van Noord-Siprus 298 862
Vlag van Australië Australië 293 500
Vlag van Georgië Georgië 284 761
Vlag van Oekraïne Oekraïne 400,000
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 224 460
Vlag van Sirië Sirië 100 000–200 000
Vlag van Moldowa Moldowa 158 300
Vlag van Mongolië Mongolië 106 955
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië 77 959

Taal: Turkse tale soos Azerbeidjans, Basjkiries, Chakassies, Gagaoesies, Jakoeties, Karatsjai-Balkaries, Kasaks, Kirgisies, Krim-Tataars, Nogai, Oeigoers, Oesbekies, Tartaars, Tiwaans, Turkmeens en Turks
Geloofsoortuiging: Islam (Soennitiese Islam • Kulturele Islam • Alawitisme • Twaalfer-Sjiïsme)
Christendom (Oosters-Ortodokse Kerk)
Judaïsme
Ongebonde (AgnostisismeAteïsme)
Animisme • Tengriisme • SjamanismeManicheïsme
Verwante etniese groepe: Etniese groepe soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Kasakke, Kirgisiërs, Krim-Tatare, Oeigoere, Oesbeke, Siberiese Tartare, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene
Turkse Volke
Verspreiding van Turkse volke

Die grootste etniese groepe (volgens bevolking) is: Turke (63–69 miljoen), Oesbeke (30 miljoen), Azerbeidjanners (28–35 miljoen), Oeigoere (20 miljoen), Kasakke (15 miljoen), Turkmene (9 miljoen) en Kirgisiërs (4,5 miljoen). Hulle praat Turkse tale soos Turks (71 miljoen), Oesbekies (27 miljoen), Azerbeidjans (26 miljoen), Kasaks (13 miljoen), Oeigoers (10,4 miljoen), Turkmeens (7,6 miljoen) en Kirgisies (4,6 miljoen) as moedertaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AzerbeidjanEtniese groepKasakstanKaspiese SeeKirgisiëOesbekistanOos-EuropaSentraal-AsiëSiberiëSwartseeTurkmenistanTurkse taleTurkyeWes-Asië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rassisme in AfrikaInflasieStaalGriepBywoordWaar ruwe rotseRooilipslangPeriodieke tabelKlereHartversakingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LourensrivierDierLys van medisinale kruieOnomatopeePoësieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVerkleurmannetjieJanie du PlessisBreingewasLys van Afrikaanse televisiereekseStereotipeVoortrekkermonumentKoekie (rekenaarwetenskap)GrondbesoedelingVolstruisAnilingusTrekarbeidIntensiewe vormSirkelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNasionale VrouemonumentTsoenamiBloedingMasturbasieBernice WestSekondêre sektor van die ekonomieLika BerningVoëlgriepFinale OplossingSkilpadMensKaliforniese KanaaleilandeKlein vyf diereSigaretWerkwoordRonelda KamferMiddeloorontstekingNetbalSuid-Afrikaanse WeermagJan van HunksOrale seksKomplementêre kleureMonopolieAngssteuringRobbie WesselsBipolêre gemoedsteuringBloedvergiftigingOntkiemingSeksAardedagVolhoubare ontwikkelingBokmakierieVleilandSprokiePseudowetenskapKoperKoggelmanderKaliumSamestellingMetamfetamienGoogleElizabeth II van die Verenigde KoninkrykHelga UysDermpoliepBosvarkBTW🡆 More