Tsjoewasjiërs

Die Tsjoewasjiërs (Tsjoewasjies: чӑваш, ; Russies: чуваши, ) is 'n Turkse etniese groep inheems aan die outonome republiek Tsjoewasjië in Rusland.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tsjoewasjies.

Hulle praat Tsjoewasjies, 'n Turkse taal, as moedertaal en Russies as tweede taal. In teenstelling met die ander Turkse volke in Rusland wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Tsjoewasjiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk.

Tsjoewasjiërs

Totale bevolking: ca. 1,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Rusland Rusland 1 435 872

Vlag van Kasakstan Kasakstan 22 305
Vlag van Oekraïne Oekraïne 10 593
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 10 074
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 2 281
Vlag van Belarus Belarus 2 242
Vlag van Moldowa Moldowa 1 204
Vlag van Kirgisië Kirgisië 848
Vlag van Georgië Georgië 542
Vlag van Letland Letland 534
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 489
Vlag van Estland Estland 373

Taal: Tsjoewasjies, Russies
Geloofsoortuiging: Oosters-Ortodokse Kerk
Verwante etniese groepe: Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Tartare, Turke en Turkmene; Russe
Tsjoewasjiërs
Verspreiding van die Tsjoewasjiërs in Rusland volgens die 2010-sensus

Tsjoewasjiërs vorm die vyfde grootste etniese groep in Rusland en maak sowat 1,1% van dié land se bevolking volgens die sensus van 2010 uit. Die meeste Tsjoewasjiërs leef in die outonome republiek Tsjoewasjië (Rusland), gevolg deur ander voormalige lande van die Sowjetunie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepIslamMoedertaalOosters-Ortodokse KerkRuslandRussiesTsjoewasjiesTsjoewasjiëTurkse taleTurkse volkeTweede taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupvervangingBosluisbytkoorsAtriale fibrillasieByvoeglike naamwoordKrieketVrouLys van Griekse mitologiese figureMakazole MapimpiVergelykings (taalkunde)PsigopatiePeach van PletzenJerusalemHerpes simplexKatSuikersiekteHannes van WykWeer (meteorologie)Orkney Snork NieSkrikkeljaarMaroela MediaEikelLongontstekingAnrich HerbstRob HersovSkildklierWashington, D.C.SteenkoolSteve BikoRacheltjie de BeerVlag van BangladesjKnopiespinnekopGodsdiensDikdermLetterkundeDuitse perdebyAHartPersKaapstadKrokus Stadsaal-aanvalJagluiperdAsynChristendomBTW26 MaartAardeHomofoonFritz HaberRam (sterreteken)EoraptorBlourokkeMarie PentzTrigeminale neuralgieTongaanse nasionale rugbyspanAngssteuringOrale seksDemokrasieDaggaW3CLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSterLewerArabiesDinosourusJeuksiekteWes-KaapHerfsEkologie🡆 More