Profesie

Profesie is die verkondiging van godsdienstige voorspellings deur persone wat hulself as die gestuurdes van 'n godheid beskou.

Profete (afgelei van die Oud-Griekse pro-phetes "voorspreker", "afgesant") legitimeer hul verkondiging – in teenstelling met rasioneel gebaseerde voorspellings en waarseggings – met 'n spesifieke opdrag wat 'n godheid aan hulle gegee het. Hulle maak daarop aanspraak dat hulle hierdie opdrag deur intuïsie of 'n visie ontvang het om dit in die openbaar te verkondig.

Profesie
Profetiese inspirasie, deur Benjamin West
Profesie
Die profete Abraham, Moses, Jesus en Mohammed, Middeleeuse Persiese manuskrip

Profesie is 'n bekende en ingewikkelde fenomeen wat hoofsaaklik uit die Ou Nabye Ooste oorgelewer is en waardeur veral die Abrahamitiese monoteïstiese godsdienste gekenmerk word. Profesieë is aanvanklik mondeling bekend gemaak, maar later in baie gevalle opgeteken om aan latere geslagte oorgedra te word. Hulle fokus nie slegs op toekomstige gebeure nie, maar oefen dikwels ook kritiek aan die verlede of teenswoordige tyd van hul adressate. Na enkele voorspellings van 'n profeet word as profesie, voorspelling of belofte verwys.

Profete in verskillende godsdienste

Die term word daarnaas soms ook vir die stigters van ander religies gebruik:

Verwysings

Bronne

  • (de) Matthias Riedl, Tilo Schabert: Propheten und Prophezeiungen. Königshausen & Neumann, 1. Auflage 2005, ISBN 3-8260-2253-X
  • (de) Walter A. Koch: Prophetie und astrologische Prognose. Karl Rohm, Lorch 1998, ISBN 3-87683-215-2

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansProfesie  Wiki Commons het meer media in die kategorie Profesie.
  • (en) "Prophecy". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Augustus 2019.


Profete van Islam, soos in die Koran genoem. Profesie 
ʾĀdam Iederies Nūḥ Hüd Salih Ibrāhīm Loet Ismāʿīl Iṣḥāq Yāqub Yūsuf Ajjoeb
آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب
Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job

Suayb Mūsa Haroen Dhoelkifl Dawud Süleyman Iljas Al-Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿĪsā Mohammed
شعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى
Profesie 
Mohammed
Jetro Moses Aäron Esegiël Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes Jesus

Tags:

Profesie Profete in verskillende godsdiensteProfesie VerwysingsProfesie BronneProfesie Eksterne skakelsProfesie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)Jesus van NasaretSteenkool in Suid-AfrikaWoestynNieuwoudtvilleHoenderPeriodieke tabelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHeuningbyLikkewaanEskomWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaXhosaSuider-AfrikaLabia (geslagsdele)DachshundApartheidMenstruasieDuitslandPesachStollingsgesteenteKommunismeNic de JagerCremonaSeksuele stimulasieWaterbesoedelingSaartjie BaartmanErfenisdag (Suid-Afrika)Bolandse aardbewing van 1969RugbyKapitaal (ekonomie)DagboekWeermagVoorsetselRooms-Katolieke KerkDroogteEugenetikaLys van NG gemeentesAarverkalkingJavaScriptVerkoueAnneli van RooyenInsekVars waterVergelykings (taalkunde)HoedMoedersdagEierstokSeekoeiLys van Afrikaanse skrywersEben EtzebethLeonardo da VinciJohannes MeintjesSeksposisieGroot-VisrivierHeks van HexrivierGrondwet van Suid-AfrikaWalvisTegnologieAnale kankerHolocaustAntieke EgipteNatuurlike hulpbronMartin Luther King jr.Rob HersovKankerElektrisiteitSelfieNederduitse Gereformeerde KerkRenaissanceChromatografieWapen van Suid-AfrikaLimfvatstelselTierSteve BikoBynierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024🡆 More