Sagaria: Agt-en-dertigste boek van Bybel en voorlaaste boek van Ou Testament, kompos van 14 hoofstuks

Sagaria is die 38ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

Hierdie boek is die elfde van die sogenaamde twaalf Klein Profete. Sagaria was 'n tydgenoot van Haggai. Die eerste agt hoofstukke handel oor 'n aantal visioene oor die herstel van Jerusalem, die herbou van die tempel, die loutering van die volk en die koms van die Messiaanse tydperk. Hoofstukke 9-14 is 'n versameling boodskappe oor die verwagte Messias en die laaste oordeel.

Bron

Eksterne skakels


Tags:

BybelHaggaiHebreeusJerusalemOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KriekDuitslandAnglo-BoereoorlogGroepsdrukWolkVoedingKindermishandelingPapierTekstielBeeldspraakSikloonAkademiaIvan ZimmermannFranse RewolusieAppendiksHeidelberg, GautengDulcie van den BerghKommunismePapegaaieHeuningbyMasturbasieSekondêre sektor van die ekonomieDoopCleopatra VIIKoos du PlessisProstaatkankerPerdDemokratiese Republiek die KongoSwitserlandWaterstofAdolf HitlerGeslagMielieSkaapOnderwysLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRivierSpysverteringstelselRegardt van den BerghKlimaatveranderingAtlantiese OseaanDepressie (gemoedstoestand)Lys van slangeMenstruasieByeboerderyAfrikaanse taalleerPenisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBelvidere Holy Trinity-kerkSwart nasionalismeOrale seksYstervarkVlag van Suid-AfrikaTrevor ManuelLys van Griekse mitologiese figureDrinkwatervoorsieningPersoonlikheidJo BlackRieldansKarlien van JaarsveldWaterbesoedelingJaco JacobsVaalrivierIngrid JonkerMaselsGNU-lisensie vir vrye dokumentasiePriemgetalYouTubeHemelvaartAssonansieKoolstofdioksiedRoossenekalSomerToestand van materieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGemeenskapsorganisasie🡆 More