Djainisme: Antieke Indiese geloof

Djainisme (Sanskrit: जैन) is ’n antieke Indiese geloof.

Die geloof se aanhangers, bekend as Djainas, glo elke siel is goddelik en beskik oor die potensiaal om geestelike verligting, of moksja, te bereik. Enige siel wat sy eie innerlike vyande oorwin het en die vlak van opperwese bereik het, staan as djina (oorwinnaar) bekend. Djainisme is die weg waarlangs dié vlak bereik word deur ’n gedissiplineerde lewenswyse geskoei op die beginsel van ahimsa, geweldloosheid teenoor alle lewende wesens.

Djainisme: Antieke Indiese geloof
Die Jain Prateek Chihna, ’n simbool van Djainisme.

Djainisme het in die 7de tot 5de eeu v.C. ontwikkel tot ’n kulturele stelsel wat belangrike bydraes tot die Indiese filosofie, kuns, argitektuur en wetenskap gelewer het. Tesame met Hindoeïsme en Boeddhisme is dit een van die drie oudste Indiese gelowe wat tot vandag toe bestaan. Daar word baiekeer in antieke geskrifte na Djainisme verwys as Djain Dharma (जैन धर्म), Shraman Dharma, die godsdiens van Nirgantha of die godsdiens van Vratyas.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Indiese geloofSanskrit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetafoorChristendomKunstenaarWater (molekuul)IranOvulasieEwenaarAkademiaGroepsdrukAnglo-BoereoorlogTelwoordOu Apostoliese KerkAnale seksLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandUitwerking van klimaatsveranderingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNadia ValvekensOligopolieHartversakingDrinkwatervoorsieningManie JacksonGlobaliseringVerstedelikingSatellietNierversakingOogproblemeKorrupsie2024 Chinese Grand PrixGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaPomeloAprilAce MagashuleCristiano RonaldoVoegwoordKrugerwildtuinAardeHarry PotterDermpoliepGetalGeslagMetaalCorioliskragSwart nasionalismeKaren MeiringOrthopteraSteenkool in Suid-AfrikaVerfSkisofrenieSuikersiekteMaatskappyVaginaNamibiëSwaweldioksiedLiefdeGeelsugVeeartsKolonialismeCSSAntjie KrogKlimaatWeer (meteorologie)GoudAppelNeerslagLabia (geslagsdele)MusiekteaterAkkedisKweekhuiseffekGrootste rampe in Suid-AfrikaKoos BekkerSigaretVlagterminologieGeweld🡆 More