Abraham

Abraham (Hebreeus: ‏אַבְרָהָם, Awraham; Arabies: إبرَاهِيم, Ibrahim) is 'n man wat in die Tanag van die Jode, in die Bybel van die Christene en in die Koran van die Moslems voorkom.

In al die boeke word hy as die stamvader van die volk Israel, Arabiere en Christene gesien. Daarom word die Jodedom, die Christendom en die Islam ook Abrahamitiese gelowe genoem.

Abraham
Abraham
Abraham offer sy seun Isak
Gebore
Ur van die Galdeërs
Sterf
NasionaliteitIsraeliet
EggenootSara
Hagar (konkubine)
Ketúra
KindersIsmael, Isak, Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak, Suag
Ouer(s)Tera
Abraham
Abraham

Abraham met die Engele, skildery deur Aert de Gelder (ca. 1680–85)
Eerste Patriarg
Vereer in Judaïsme, Christendom, Islam, Baha’i-geloof
Feesdag 9 Oktober – Rooms-Katolieke Kerk

Abraham en sy vrou Sara was die ouers van Isak. Hy het ook 'n seun genaamd Ismael by Hagar, Sara se slawin, gehad, asook ander kinders by Ketura, met wie hy na Sara se dood getroud was. Hy is ook die oupa van Jakob en Esau.

Abraham het sy kinderjare in die stad Ur van die Galdeërs deurgebring.

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansAbraham  Wiki Commons het meer media in die kategorie Abraham.
  • (en) "Abraham". Jewish Encyclopedia. Besoek op 23 Augustus 2019.
  • (en) "Abraham". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Augustus 2019.
Profete van Islam, soos in die Koran genoem. Abraham 
ʾĀdam Iederies Nūḥ Hüd Salih Ibrāhīm Loet Ismāʿīl Iṣḥāq Yāqub Yūsuf Ajjoeb
آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب
Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job

Suayb Mūsa Haroen Dhoelkifl Dawud Süleyman Iljas Al-Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿĪsā Mohammed
شعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى
Abraham 
Mohammed
Jetro Moses Aäron Esegiël Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes Jesus

Tags:

Abrahamitiese geloweArabiereArabiesBybelChristendomChristeneHebreeusIslamJodeJudaïsmeKoranMoslemsTanag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieOplossing (chemie)Adolf HitlerGianna MichaelsLys van Joodse feeste en herdenkingsDemi Lee MooreErosietipesDuitse maselsNarsistiese persoonlikheidsteuringSowjetunieGeskiedenis van AfrikaansYslandVoortrekkersSkaapGordelroosBeeldspraakMiddelmisbruikMusiekGewone breukeBruto binnelandse produkKrugerwildtuinBeaufortskaalWiki CommonsSlawernyBybelRefentse MorakeOrthopteraSportChristiaan Frederik BeyersBestaansboerderyKoolhidraatKoorsblaarLys van politieke partye in Suid-AfrikaElandréVaalrivierCristiano RonaldoKookpuntAardbewingOlimpiese SomerspeleGalblaasVoedselkettingBoerboelPesachDie Stem van Suid-AfrikaEskomVrystaatAssonansiePoësieSpinnekopDiskriminasieSamestellende afleidingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeskiedenis (vakgebied)Natuurlike hulpbronHeupvervangingMaagWaterkringloopSuid-Afrikaanse randHomoniemEugenetikaPretoriaGlobaliseringMotorvoertuigNedersettingPersDurbanDigvormMigrasie van voëlsXhosaOrtopedieGrondwet van Suid-AfrikaVolhoubaarheidMenslike skeletVigs🡆 More