Rolprent Bloedsuiers

Bloedsuiers is die eerste Afrikaanse vampierrolprent.

Wat die rolprent verder uniek maak is dat dit gehoorbefonds is. Dit beteken dat lede van die publiek finansiële bydraes kan maak sodat die rolprent vervaardig kan word.

Bloedsuiers
Regisseur Jon Day
Produksieleier Benjamin Cowley
Anton Rollino
Draaiboek Draaiboek:
Darron Meyer, Tyrel Meyer
Met Darron Meyer
Tyrel Meyer
Inge Beckmann
Rob van Vuuren
Porteus Xandau
Francois van Coke
André Roothman
Uitgereik 2011?
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans/Engels
Amptelike webtuiste

Genre

Fiksie

Hoofrolspelers

  • Darron Meyer as Diff
  • Tyrel Meyer as Snakes
  • Inge Beckmann as Lizelle
  • Rob van Vuuren as Rooinek
  • Porteus Xandau as Prins Wyker
  • Francois van Coke as Etienne
  • André Roothman as Konraad

Storielyn

Die storie gaan oor die sogenaamde bloedsuiers wat al van Jan van Riebeeck se dae af hier in Suid-Afrike ronddwaal. Dan vang twee aspirant-vampierjagters in die hedendaagse Kaapstad per ongeluk een van dié bloedsuiers.

Daarna reis hulle na die Klein-Karoo om die bose en bloedsuiende prins, bekend as Wyker, op te spoor en van kant te maak. Sodoende vervul hulle ’n eeue oue profesie. Die enigste probleem is dat dié profesie bekend is onder die vampiere en Wyker dus weet hulle is op pad.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rolprent Bloedsuiers GenreRolprent Bloedsuiers HoofrolspelersRolprent Bloedsuiers StorielynRolprent Bloedsuiers Sien ookRolprent Bloedsuiers VerwysingsRolprent Bloedsuiers Eksterne skakelsRolprent BloedsuiersAfrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OopbroninhoudSteve BikoMaatskaplike verantwoordelikheidOu Apostoliese KerkKrokodilOnderhandelinge om apartheid te beëindigSkaakMagnetismeSeksueel oordraagbare infeksieGedigKunsmatige intelligensieGesonde dieetCarike KeuzenkampFrankrykSlawernyLetsiteleBateEkonomieBloeddrukAfrikaSwartbewussynsbewegingEben EtzebethAardrykskundeMusieksimboleAfrikaanse WikipediaProteaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBruin menseVerkleinwoordNatuurrampAardedagPirow BekkerBeesResensieLys van Afrikaanse skrywersEngelsKernkragStedelike hitte-eilandAnale kankerHoedGroot-VisrivierWêreld- Ekonomiese ForumMielieLys van Suid-Afrikaanse skrywersMenseregtedagTussenwerpselNaaldekokerLangste woordAprilMangelGoogle MapsLys van veltoestandeWoestynNederlandBelastingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSwart menseNG gemeente MurraysburgBolandse aardbewing van 1969Lys van Kaapstad se voorstedeSaartjie BaartmanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Nederduitse Gereformeerde KerkDonkieWinterShakaGrondbesoedelingKoolstofKommunikasieBeaufortskaalSelfoonHakerEierstokLeah van NiekerkGrondwet van Suid-AfrikaVryheidsmanifesSpreeu🡆 More