Moses In Islam

Mûsâ ibn Amram (Arabies: ٰمُوسَى|), ook bekend as Moses, word beskou as ’n boodskapper, profeet en leier in die Islam en is die mens wat die meeste kere in die Koran genoem word.

Mūsa
ٰمُوسَى
Moses
Islamitiese profeet
Moses In Islam
Die naam Mūsa in Islamitiese kalligrafie,
gevolg deur "vrede vir hom".
Gebore  c. 2076 VH (c. 1392 v.C.),
Egipte
Oorlede  c. 1952 VH (c. 1272 v.C.),
Moab

Lewe en erfenis

In die Islamitiese tradisie het Moses nie ’n nuwe godsdiens begin nie, maar die godsdiens van sy voorvaders voortgesit. Volgens die Koran is Moses deur Allah na die farao van Egipte en die Israeliete gestuur vir leiding en om hulle te waarsku. Sy lewe word die beste in die Koran beskryf as dié van enige ander figuur. Die Koran lui:

En vermeld Moses in die Boek. Voorwaar, hy was ’n opregte persoon, ’n boodskapper en ’n profeet.

En Ons het hom van die geseënde kant van die berg af geroep, en Ons het hom nader laat tree vir ’n gesprek.
En deur Ons genade het Ons aan hom sy broer Aäron gegee, ’n profeet.

– Koran, Soera 19:51-53

Moses die profeet word as ’n voorganger van Mohammed beskou. Sy lewe het parallel met dié van Mohammed verloop, aangesien daar baie ooreenkomste is. In Islamitiese geskrifte word die eksodus uit Egipte vergelyk met Mohammed se migrasie (hidjra) van Mekka na Medina.

Moses is ook belangrik in Islam omdat die Tora aan hom openbaar is, en dit word beskou as een van die ware geopenbaarde geskrifte – Moslems glo ’n groot deel van die Tora word in die Koran bevestig en herhaal. Volgens hulle is Moses ook een van die baie profete wat Mohammed tydens sy Nagreis deur die hemel ontmoet het. In die Islam word geglo Moses het Mohammed gevra om die getal gebede tot vyf te verminder, en dit word as die vyf verpligte gebede beskou.

Verwysings

Eksterne skakels

Profete van Islam, soos in die Koran genoem. Moses In Islam 
ʾĀdam Iederies Nūḥ Hüd Salih Ibrāhīm Loet Ismāʿīl Iṣḥāq Yāqub Yūsuf Ajjoeb
آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب
Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job

Suayb Mūsa Haroen Dhoelkifl Dawud Süleyman Iljas Al-Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿĪsā Mohammed
شعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى
Moses In Islam 
Mohammed
Jetro Moses Aäron Esegiël Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes Jesus

Tags:

ArabiesIslamKoranMoses

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatersuiweringNicole StraussKongo-krisisAborsie in Suid-AfrikaStilleweWeervoorspellingGeskiedenis van die BoererepubliekeFinansiële staatBevolkingBlaarHefboomCheslin KolbeLentePornhubOnomatopeeBank (finansiële instelling)Labia (geslagsdele)WerkwoordToringKasteel die Goeie HoopErosietipesLeestekenSelfvertroueEngelandWoordeboek van die Afrikaanse TaalPinksterVersoeningsdagTropiese sikloonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NedersettingKitaarTaalLongGianna MichaelsMaatskaplike verantwoordelikheidDikdermBTWTweede WêreldoorlogSuid-AfrikaVaginale kankerMalariaGlobaliseringWithaaiImpakte van toerismeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAnale seksAnilingusCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaJaarGeestesteuringMoslemLys van kinderspeletjiesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-Afrikaanse randVerkleinwoordSaartjie BaartmanKindermishandelingMassaVolstruisMonopoliePampoentjiesWiki CommonsRosa ParksBosvarkLewerDemi Lee MooreWoudNatuurHolocaustVars waterWêreld- Ekonomiese ForumKarooPoësie🡆 More