Nanak Dev

Guru Nanak Dev (Poenjabi: ਗੁਰੂ ਨਾਨਕ ਦੇਵ, Hindi: गुरु नानक, Guru Nānak) was die stigter van die Sikhisme en is op 15 April 1469 naby Lahore, Pakistan, gebore.

Hy het die Adi Granth en ander Heilige Skrifte geopenbaar. Hy versmelt Islamiese met Boeddhistiese en Hindoeïstiese-dogmas. Hy sterf op 22 September 1539 in Kartarpur, Pakistan.

Guru Nanak Dev
Nanak Dev
Guru Nanak Dev met Hindoeïstiese heiliges
Gebore
Nanak

15 April 1469
Rāi Bhoi Kī Talvaṇḍī (tans Nankana Sahib, Pakistan)
Sterf22 September 1539
Kartarpur (tans Pakistan)
Bekend virstigter van die Sikhisme
Termyn1499-1539
OpvolgerGuru Angad
EggenootMata Sulakhani
KindersBaba Sri Chand
Baba Lakhmi Das
Ouer(s)Baba Mehta Kalu
Mata Tripta

Tags:

146915 April153922 SeptemberAdi GranthBoeddhismeHeilige SkrifteHindiHindoeïsmeIslamLahorePakistanPoenjabiSikhisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BestuiwingSlawernyKlitorisAs jy singNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKlimaatNamibiëBrongitisRobbeneilandBek-en-klouseerMenseregteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMaagWisselkoersJesus van NasaretOutismeLuiperdJodeLetterkundeMotorvoertuigOmanKonsentrasiekampNarsistiese persoonlikheidsteuringBeëdigde verklaringVerstedelikingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameProvinsies van Suid-AfrikaProstaatklierLys van Afrikaanse rolprenteCheslin KolbeSint Pierre en MiquelonCradock-4AsiëMonopolyConsolidated B-24 LiberatorStedelike gebiedKrugerwildtuinLieweheersbesieBritse RykMadison IvyLiesbreukPomeloHage GeingobBreyten BreytenbachOrgasmeDubbelpuntSteve HofmeyrElon MuskPad na jou hartPoësieHeidelberg, GautengVaginaKwosiëntAnusNatriumMagnetismeWortelMetaalnywerheidThys die BosveldklongEreksieTsongaMaselsMahatma GandhiPirow BekkerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVoorvoegselMobutu Sese SekoEben EtzebethSimboolAkroniemNoord-KaapFamilie (verwantskap)Kondensasie🡆 More