Visarend

Die visarend (Haliaeetus vocifer) is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoofvlerke.

Hierdie arend het swart en bruin ondervlerke en 'n wit stert. Dit is die nasionale voël van lande soos Namibië, Malawi, Zambië, Suid-Soedan en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die African Fish Eagle.

Visarend
Visarend
Visarend wat pas 'n vis gevang het.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Haliaeetus
Spesie:
H. vocifer
Binomiale naam
Haliaeetus vocifer
(Daudin, 1800)

Identifikasie

Behalwe vir die kenmerkende roep, is die volwasse visarend bekend vir sy uitkenbare kleure soos hierbo genoem. Volwasse voëls word 63–73 cm hoog. Die wyfie word effens groter as die mannetjie.

Habitat

Groot riviere, damme en mere en ook aan kusgebiede.

Verspreiding

Die visarend is 'n algemene standvoël in Suid-Afrika.

Roep

'n Kenmerkende lang "kyeow-kou-kou"-roep.

Nasionale embleem

Die visarend is een van Namibië se wapendiere, asook Suid-Soedan en Zambië se wapendier. Beide die nasionale krieketspan en nasionale rugbyspan van Namibië vertoon dié wapendier in hul embleme en die Namibiese nasionale krieketspan se bynaam "Arende" is aan die visarend ontleen.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels


Tags:

Visarend IdentifikasieVisarend HabitatVisarend VerspreidingVisarend RoepVisarend Nasionale embleemVisarend FotogaleryVisarend Sien ookVisarend VerwysingsVisarend BronVisarend Eksterne skakelsVisarend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeisoenPaarl GimnasiumPriemgetalWaarheid-en-versoeningskommissieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BloeddrukGetalKunsVulkaanWapen van Suid-AfrikaSelfbeeldPesachLys van NG gemeentesKindersiektesNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Kaapstad se voorstedeTelwoordReënJaco JacobsInternetTremSkaapByAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidIngenieursweseSweedsUniondaleSkoenlapperVerantwoordelikheidVersoeningsdagGloeilampGroot vyfBiodiversiteitLongontstekingLys van Suid-Afrikaanse skrywersDramaGemeenskapsorganisasieCleopatra VIISteenkoolImpakte van toerismeStaatstoelaeNasionaal-SosialismeElon MuskLimfvatstelselMagnetismeCremonaHeidelberg, GautengEierstokBeeldspraakAanhalingstekensKoppeltekenDuitse maselsAtleetvoetStruktuur van die AardeVlieënde HollanderBrongitisSterBoerboelWiki CommonsXHTMLMickey MuisViëtnamVlekvrye staalMierVratGrootste rampe in Suid-AfrikaYouTubeSelfmoordBreinvliesontstekingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van bekende Suid-AfrikanersViëtnamoorlogRosa ParksVerkleinwoordMynbouGeld🡆 More