Visvalk

Die Visvalk (Pandion haliaetus) is 'n roofvoël wat aan die suid-, oos en weskus van Suid-Afrika voorkom.

Dit is die enigste spesie in die familie van visvalke (Pandionidae). Die voël staan in Nederlands as die visarend bekend, maar moet nie met die Afrikaanse visarend verwar word nie.

Visvalk
Visvalk
'n Noord-Amerikaanse subspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Pandionidae

Sclater en Salvin, 1873
Genus:
Pandion

Savigny, 1809
Spesie:
P. haliaetus
Binomiale naam
Pandion haliaetus
(Linnaeus, 1758)
Visvalk
Visvalk
Pandion haliaetus

Voorkoms

Die voël se kuif is effens wit met 'n donkerbruin masker deur die oë. Die vlerke is donker met wit onderkante.

Habitat en gewoontes

Die visvalk verkies baaie aan die kus en riviermondings. Hulle kom ook in binnelandse waters, soos die Hardapdam, voor. Hulle broei in Europa en is 'n somerbesoeker aan Suid-Afrika. Hulle is alleenlopend en jag vis uit die lug deur onder die water in te duik om die vis met hul kloue te vang. Dit is bekend dat hul prooi deur visarende gesteel word.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Visvalk VoorkomsVisvalk Habitat en gewoontesVisvalk Sien ookVisvalk VerwysingsVisvalk BronVisvalk Eksterne skakelVisvalk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekKarlien van JaarsveldNederlandsHeuningKewerBraaiNG gemeente JansenvilleNasionale VrouedagAfrikaanse WikipediaAntoniemStaalWebjoernaalGesondheidOorkruipersSamestellende afleidingVolhoubare ontwikkelingBrittany Ashton HolmesIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieVerkoueRumatoïede artritisTransatlantiese slawehandelKoos du PlessisWerkwoordGeslagVaginaDarwinismeYslandAnale kankerDialoog in fiksiePapegaaieWoordsoortNeerslagGeografie van Suid-AfrikaVingerseksOrgasmeNaaldekokerKlein vyf diereLugbesoedelingHibernasieJaco JacobsLieweheersbesieSwart nasionalismeSosiale ordeGrondwet van Suid-AfrikaBoelieryChemiese elementRenosterFotosinteseKangaroeSuikersiekteWolfInligtingRuslandNatuurrampPersentasieEienaamGoogle MapsKunsmatige algemene intelligensieN.P. van Wyk LouwVraag en aanbodTandbederfOntdekking van goud in Suid-AfrikaBestaansboerderyHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSkoenlapperGroepsgebiedewetKoperNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMuskietOraniaAlliterasieVerdampingCheslin KolbePesachPinksterBevolkingsafname🡆 More