Kosibaai

Kosibaai is 'n meer, baai, natuurreservaat en 'n grenspos net suid van die grenslyn tussen Suid-Afrika en Mosambiek in KwaZulu-Natal.

Die kusdorpie, Ponta do Ouro is sowat 10 km hiervan langs die Mosambiekse kus geleë.

Kosibaai
Kosimeer by Kosibaai
Kosimeer by Kosibaai
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Maputo (Mosambiek), Richardsbaai (Suid-Afrika)
Ligging van Kosibaai op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Kosibaai
Kosibaai
Koördinate: 27°0′0″S 32°50′0″O / 27.00000°S 32.83333°O / -27.00000; 32.83333 32°50′0″O / 27.00000°S 32.83333°O / -27.00000; 32.83333
Bestuursliggaam Ezemvelo KZN Wildlife
Kosibaai
'n Uitsig oor Kosibaai
Kosibaai
Kosibaai
Kosibaai
Ligging van die voormalige Groter St. Lucia-vleilandpark

Meer

Die meer bestaan uit etlike mere wat met mekaar verbind is deur kronkelende kanale oor 'n afstand van 10 km. Die grootste meer is Nhlangemeer (plek van die riete), ook bekend as Kosimeer. Die meer is 5 km by 4 km groot en op plekke tot 50 m diep. Daar is baie visse en voëls in die meer. Die visarend kom ook hier voor.

Natuurreservaat

Die natuurreservaat aan die suid-westelike punt van die meer is in 1950 geproklameer. Dit is in 1991 tot Ramsar-vleiland verklaar.

Grenspos

Die grenspos is oop tussen 08:00 en 17:00. (Telefoon- & faksnommer: 035-592-9536)

Lees ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Kosibaai MeerKosibaai NatuurreservaatKosibaai GrensposKosibaai Lees ookKosibaai BronKosibaai VerwysingsKosibaaiKwaZulu-NatalMosambiekPonta do OuroSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkRonelda KamferEjakulasieVoortrekkermonumentJan van RiebeeckVrymesselaryLimfvatstelselKultuurTydVraag en aanbodRooibokVerenigde State van Amerika1990Frederik Willem de KlerkKoperMediese diagnoseAntoniemLys van Afrikaanse skrywersVerkragtingPenisArabies-Israeliese konflikWortelWoordSomerHipoteseSenuweestelselKappie (skryfteken)Tweede Nuwe JaarWeervoorspellingOnse VaderBrandmondsindroomGianna MichaelsGeweldMaagSnaarinstrumentInflasieKorrupsieDaggaPinksterLys van Griekse mitologiese figureHokkieDesmond TutuJagluiperdWinnie Madikizela-MandelaStaalFotosinteseOnderwysCleopatra VIIFinansiële staatBlaarWitbloedselGipsNamakwalandRob HersovSteenkool in Suid-AfrikaPoësieJeuksiekteVerkleinwoordPeach van PletzenNierversakingGeslagsgelykheidEugenetikaLenteMynbedryf van Suid-AfrikaJaarSokkerBlourokkeHomoniemOnderhandelinge om apartheid te beëindigOranjerivierVakbondWolkAngolese BurgeroorlogDrakensbergeAnglisisme🡆 More