Tiervis

Die tiervis (Hydrocynus vittatus) is 'n roofvis en 'n varswatervis wat in die Okavango- en Zambeziriviere en ook in riviere in die Laeveld voorkom.

Buite Suider-Afrika kom die vis voor in die Kongorivier, Tanganjikameer en ander riviere in Noord- en Wes-Afrika. Die Tiervis is seker een van die bekendste visse in Suider-Afrika en staan in Engels bekend as die Tigerfish. Die vis was voorheen onder die familie Characidae geklassifiseer.

Tiervis
Tiervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. vittatus
Binomiale naam
Hydrocynus vittatus
(Castelnau, 1861)
Tiervis
Spesies van die Hydrocynus-genus; die boonste een is die tiervis.

Voorkoms

Die vis is lank en lenig met gepunte vinne en die stertvin is diep gevurk. Die kop is groot met 'n sterk kakebeen met agt groot tande elk wat uit die mond uitsteek. Die jong visse is silwerkleurig. Die volwasse visse is ook silwerkleurig met 'n blou skynsel op die rug. Daar is 'n klomp, swart parallele strepe oor die sye van die vis. Die vinne is geel tot rooi van kleur met 'n swart rand aan die agterkant. Die mannetjies en wyfies lyk dieselfde maar die wyfies word groter as die mannetjies; die wyfies word tot 700 mm lank en die mannetjie slegs 500 mm. Die Zimbabwe hengelrekord is 15,507 kg.

Habitat

Die vis verkies warm water wat baie suurstof bevat hoofsaaklik in groter riviere en mere. Dit het die gewoonte om na die oppervlak te gaan op soek na prooi en word dan soms self die prooi van die visarend. Die vis broei gedurende die somer.

Hengel

Tiervis 
'n Klein H. vittatus uit 'n boloop van die Zambezi.

Die tiervis is 'n gewilde sportvis en is 'n belangrike kommersiële vis in die Karibadam met meer as 184 ton wat gedurende 1977 gevang is.

Sien ook

Eksterne skakels

Bron

Verwysings

Tags:

Tiervis VoorkomsTiervis HabitatTiervis HengelTiervis Sien ookTiervis Eksterne skakelsTiervis BronTiervis VerwysingsTiervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DiepaartromboseMobutu Sese SekoPablo PicassoGrondsoorteWatersuiweringNierversakingKonsentrasiekampStudievaardighedeMisdaadVaginale kankerRenaissanceHerpes simplexJeuksiekteWayde van NiekerkWes-KaapLys van Suid-Afrikaanse musikanteKlopjagEnsiklopedieKameelperdBedreigde spesieEweknienetwerkWapen van NamibiëErica BoyerKindersiektesSamestellingAfleiding (taalkunde)MisdaadromanEjakulasieHoofpynBelastingSharpeville-slagtingDistrik SesKrugerwildtuinJodeLondenHipoteseDialoog in fiksiePikkewynCleopatra VIIKangaroeSkildklierGianna MichaelsPerdKarretjiemenseVlag van Suid-AfrikaVreesDelft, KaapstadHulpwerkwoordMiddelmisbruikRugbywêreldbeker 2023Vraag en aanbodBreinvliesontstekingMahatma GandhiMusieksimboleTienerGroot-VisrivierYouTube7de LaanVlinderKankerSarel Jacob PretoriusVolstruisBesoedelingPrimêre sektor van die ekonomieNasiebouProteïenBruto binnelandse produkAfrikaanse taalleerPampoentjiesHernubare energieVulkanismePaddaArabiesMonopolyApokriewe boeke🡆 More