1477: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1472 | 1473 | 1474 | 1475 | 1476 | ◄ 1477 ► | 1478 | 1479 | 1480 | 1481 | 1482 | ► | ► ►

1477
| 14de eeu | 15de eeu | 16de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1477
1477: Jaar Kalenders  
1477: Jaar
Karel die Stoute
Gregoriaanse kalender 1477
MCDLXXVII
Ab urbe condita 2230
Armeense kalender 926

ԹՎ ՋԻԶ

Chinese kalender 4173 – 4174

癸申 – 甲酉

Ethiopiese kalender 1469 –1470
Hebreeuse kalender 5237 – 5238
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1532 – 1533
- Shaka Samvat 1399 – 1400
Irannese kalender 855 –856
Islamitiese kalender 882 –882


Die jaar 1477 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

1477: Jaar
Frankryk in 1477

Gebeure

  • Hertog Renatus II, hertog van Lotaringe vra die Switserse Bondgenootskap om bystand teen hertog Karel die Stoute van Boergondië wat die hoofstad van Lotaringe onder beleg geplaas het.
  • 5 JanuarieSlag van Nancy: Die 6000 troepe van die Switserse Bondgenootskap vernietig die 10000 man leër van hertog Karel die Stoute van Boergondië. Hertog Karel die Stoute sterf tydens die veldslag.
  • 21 Februarie – Kardinaal Alonso de Borja (later Pous Callixtus III) sluit aan by die Kurie.
  • Augustus – Die dogter van Karel die Stoute, Maria van Boergondië trou met Maksimiliaan I van Habsburg. Die Boergondiese en die Habsburgse erflande smelt saam.
  • 3 DesemberGiuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Viviers.
  • 10 DesemberPous Sixtus IV stel sewe nuwe kardinale aan waaronder drie familielede, Cristoforo della Rovere, Girolamo Basso della Rovere en Raffaelle Sansoni Riario.
  • Die Franse koning Lodewyk XI neem talle van Boergondiese gebiede in besit, waaronder die hertogdom Boergondië. Die Franse koning wen die stryd teen die feodale magte.
  • Vlaandere en die Boergondiese gebiede in die Duitse ryk bly in hande van die Habsburgers. Pleks van Dijon word die hoofstad Brussel.
  • Om sy nuwe ryk te kan bestuur leer Maksimiliaan die twee tale van die Boergondiese ryk: Frans en Nederlands.

Geboortes

Sterftes

Tags:

13771467147214731474147514761478147914801481148214871577

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KerngeneeskundeMikroskoopKaapse MaleiersSirkelFiksieKewerPornografieNierHidroëlektrisiteitEkostelselPomeloMalariaMetafoorLoonSprokiePrivaat maatskappyEkonomiese sektorTrigeminale neuralgieKoos du PlessisBorsteAnneli van RooyendgbsjEngelsNasionale lied van Suid-AfrikaMonoloogRob HersovAs jy singHindoeïsmeSteenkool in Suid-AfrikaSkaak20ste eeuPersoonlike voornaamwoordGewasboerdery in Suid-AfrikaWitbloedselCarike KeuzenkampHartaanvalLys van Afrikaanse skrywersNarsistiese persoonlikheidsteuringTafelbergXenofobie in Suid-AfrikaChristendomGroot vyfSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieWaarheid-en-versoeningskommissieGroepsgebiedewetBaarmoederAfrikaanse taalleerLugbesoedelingChemiese verbindingStedelike hitte-eilandDundermVisAktuarisVliegtuigMiddelmisbruikWoestynBalletMaagsweerResensieSpringbokWet op Afsonderlike GerieweGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWerkwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSimmetrieGeskiedenis (vakgebied)OorstromingGawes van die Heilige GeesRivierVennootskapPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEmfiseemDikdermLiesbreukNetbalItalië🡆 More