Rayton

Rayton is 'n dorp in noordoostelike Gauteng, Suid-Afrika en is naby Cullinan.

Die dorp was die setel van die Nokeng tsa Taemane Plaaslike Munisipaliteit, maar laasgenoemde, asook die Metsweding-distriksmunisipaliteit is in Mei 2011 ontbind en by Tshwane geïnkorporeer, dus Rayton ook. Die dorp dien tans as 'n slaapdorp vir mense wat in Pretoria werk.

Rayton
Rayton is in Gauteng
Rayton
Rayton
Rayton Rayton se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°44′22″S 28°31′44″O / 25.73944°S 28.52889°O / -25.73944; 28.52889 28°31′44″O / 25.73944°S 28.52889°O / -25.73944; 28.52889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal145,99 km2 (56,37 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal8 166
 • Digtheid56/km2 (150/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense60.7%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.0%
 • Swart mense37.5%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 58.6%
 • Noord-Sotho 11.1%
 • Engels 7.8%
 • Ndebele 4.0%
 • Ander 18.5%
Poskode (strate)
1001
Skakelkode012
Webwerfwww.rayton.co.za

Geskiedenis

Die dorp is in 1903 gestig toe die Montrose Mynmaatskappy 'n deel van die plaas Elandshoek verkry het en is vernoem na mev Ray Wollaston. Sy was die eggenote van kol. Wollaston, destyds hoofbestuurder van die Cullinanmyn.

Die R515-streeksroete verbind die dorp met die N4-nasionale pad en Cullinan.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Rayton GeskiedenisRayton Sien ookRayton VerwysingsRayton BronneRaytonCullinanGautengMetsweding-distriksmunisipaliteitNokeng tsa Taemane Plaaslike MunisipaliteitPretoriaSuid-AfrikaTshwane

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoogleSuid-Afrikaanse randYsterLongOseanografieAarverkalkingDeelteken en umlautSuid-SothoKoeffisiënt en magswortelOsoonlaagGesondheidHoofpynAdolf HitlerIsraelSnaarinstrumentVoëlAfro-AmerikanersKoerantLys van Afrikaanse televisiereekseLys van myne in Suid-AfrikaKapitaal (ekonomie)Rassisme in AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHokkieLeierElektroniese of digitale mediaPseudowetenskapNaaldekokerDemi Lee MooreNetbalBateHemelvaartMorfeemAkkedisMondYouTubeJohn Samuel SchlesingerWeer (meteorologie)Die Stem van Suid-AfrikaWoordsoortThomas EdisonAvbobOnderhandelinge om apartheid te beëindigMiddeloorontstekingPaarl GimnasiumWikipediaKameelperdCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLyfstraf in skole20ste eeuTienie HollowayKoos BekkerVlinderMaatskappyMaagMeervoudDepressie (gemoedstoestand)Lys van elemente volgens simboolJavaScriptLieweheersbesieKrampWinterKalenderTrappe van vergelykingKleurVoegwoordVerkoueMisdaadSelfbeeldVisNamibiëEkologieStadVerenigde KoninkrykVaalrivierDysselsdorp🡆 More