Lule-Samies

Lule-Samies (julevsámegiella; Noors: lulesamisk; Sweeds: lulesamiska) is 'n Samiese taal wat gepraat word in Lule Lappmark, veral rondom die Lule-rivier, Swede, en in die noordelike gebiede van die Noorse Nordlandprovinsie, veral die Tysfjord-munisipaliteit, waar Lule-Samies 'n amptelike taal is.

Dit word in die Latynse alfabet geskryf.

Lule-Samies
julevsámegiella
Gepraat in: Vlag van Noorweë Noorweë
Vlag van Swede Swede 
Gebied: Lapland of Sápmi
Totale sprekers: 650
Taalfamilie: Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
   Fins-Wolgaïes
    Fins-Samies
     Samies
      Lule-Samies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Noorweë Noorweë
Erkende minderheidstaal in sommige munisipaliteite van:
Vlag van Swede Swede
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: smj
ISO 639-3: smj
Lule-Samies
Samiese dialekte in Skandinawië en Noord-Rusland: 1 Suid-Samies, 2 Ume-Samies, 3 Pite-Samies, 4 Lule-Samies, 5 Noord-Samies, 6 Skolt-Samies, 7 Inari-Samies, 8 Kildin-Samies, 9 Ter-Samies

In Noorweë is Lule-Samies een van drie amptelik erkende variante van Samies (saam met Noord-Samies en Suid-Samies) en geniet saam met Noors (Bokmål en Nynorsk) amptelike status.

Skryfstelsel

A a Á á B b D d E e F f G g H h
I i J j K k L l M m N n Ŋ ŋ O o
P p R r S s T t U u V v Å å Ä ä

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalLatynse alfabetNoorsNoorweëNordlandSamiesSwedeSweedsTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HeupBrandTradisionele Afrika-medisyneHidroëlektrisiteitRegeringNierversakingEllipstekenVerkoueLabia (geslagsdele)GrondsoorteErfenishulpbronVarkgriepWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAtoomgetalStikstofAardverwarmingMeningsverskil oor aardverwarmingOmtrekHeilige GeesBysteekRekenaarSlavenka DrakulićWaarheid-en-versoeningskommissieSteve BikoVervoerInsekKhoisanFaktuurDubbelpuntLeonardo da VinciBesproeiingEwenaarGeelsugPolisieSonenergieViëtnamoorlogKaapstadPizzaEkonomieCarles PuigdemontAllergieSteenkoolHomoniemLidwoordAfrika-unieKwosiëntNiemetaalWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Selfstandige naamwoordSebraDaggaWhatsAppWitkareeE-posSosiale mediaOntwikkelde landBybelOrtopedieBek-en-klouseerVrouAfkortingSpringbokSomerAfrikanersDermpoliepJan BloukaasKlein-KarooBruto binnelandse produkHaasMiddelmisbruikKarakteriseringVaste stofHart🡆 More