Afrika-Unie

Die Afrika-unie (AU in Engels en UA in ander amptelike tale; Arabies: الاتحاد الأفريقي, Engels: African Union, Frans: Union africaine, Portugees: União Africana, Spaans: Unión Africana, Swahili: Umoja wa Afrika) is 'n internasionale organisasie van 55 Afrika-lande.

Die hoofstad van die Afrika-unie is Addis Abeba in Ethiopië en die Pan-Afrika Parlement is in Midrand in Suid-Afrika geleë. Die AU se voorganger is die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) wat op 9 Julie 2002 deur die AU vervang is. Die de facto amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili, terwyl de jure elke taal van Afrika amptelik is. Sedert Marokko se terugkeer op 30 Januarie 2017 is elke Afrikaland lid van die AU, insluitende die omstrede Arabiese Demokratiese Republiek Sahara.

Afrika-unie
الاتحاد الأفريقي (Arabies)
African Union (Engels)
Union africaine (Frans)
União Africana (Portugees)
Unión Africana (Spaans)
Umoja wa Afrika (Swahili)
Vlag van die Afrika-unie Embleem van die Afrika-unie
Vlag Embleem
Nasionale leuse: A United and Strong Africa
(Engels vir: "'n Verenigde en sterk Afrika")
Volkslied: Let Us All Unite and Celebrate Together
(Engels vir: "Laat ons almal verenig en saam fees vier")
Ligging van die Afrika-unie
Hoofstad Vlag van Ethiopië Addis Abebaa
Vlag van Suid-Afrika Midrandb
Grootste stad Vlag van Nigerië Lagos
Amptelike tale Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili
Regering
• Voorsitter van die vergadering
• Voorsitter van die kommissie
• Parlementêre president
Kontinentale unie
Vlag van Mauritanië Mohamed Ould Ghazouani
Vlag van Tsjad Moussa Faki
Vlag van Zimbabwe Fortune Z. Charumbira
Onafhanklikheid
Vorming
OAE-handves
• Abuja-verdrag
• Sirte-deklarasie
• Afrika-unie gestig


25 Mei 1963
3 Junie 1991
9 September 1999
9 Julie 2002
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
29 922 059 km2  (-)
11 552 972 myl2
-
Bevolking
 - 2020-skatting
 - Digtheid
 
1 321 000 000 (-)
40,94 / km2 (-)
106,04 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$7 573 miljard (-)
$5 733 (-)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$2 587 miljard (-)
$1 958 (-)

Geldeenheid 43 geldeenheide (-)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-1 tot +4)
nie toegepas nie (UTC-1 tot +4)
Internet-TLD .africac
Skakelkode +58 kodes
a Setel van die Afrika-unie se kommissie
b Setel van die Pan-Afrika Parlement
c Voorgestel.

Lidlande

Huidige lede

Waarnemerlande

Afrika-Unie 
Streke van die Afrika-unie
 Noord   Suidelik   Oos   Wes   Sentraal 
  • Afrika-Unie  Haïti – in afwagting van geassosieerde lidstatus tydens die AU spitsberaad op 2 Februarie 2012.
  • Afrika-Unie  Kasakstan – ná die ratifikasie van die verdrae op 14 November 2013 het die minister vir buitelandse sake, Erlan Idrisof, die permanente verteenwoordiger van die Republiek Kasakstan in die Afrika-unie geword.
  • Afrika-Unie  Letland – sedert 2012.
  • Afrika-Unie  Litaue – sedert 2013.
  • Afrika-Unie  Palestynse Owerheid – sedert 2013.
  • Afrika-Unie  Serwië – die ministers vir buitelandse sake Ivan Mrkić het in 2012 asook 2014 en Vuk Jeremić het in 2011 aan die spitsberade in Addis Abeba deelgeneem.
  • Afrika-Unie  Turkye – sedert 2005.
  • Afrika-Unie  Oekraïne – sedert 2016.

Voormalige lede

  • Afrika-Unie  Tanganjika – Op 26 April 1964 saamgesmelt met Zanzibar om die Verenigde Republiek Tanganjika en Zanzibar te vorm wat op 1 November 1964 herdoop is tot Tanzanië.
  • Afrika-Unie  Zanzibar – Op 26 April 1964 saamgesmelt met Tanganjika om die Verenigde Republiek Tanganjika en Zanzibar te vorm wat op 1 November 1964 herdoop is tot Tanzanië.

Voormalige Kandidaatlande

  • Afrika-Unie  Marokko – Die enigste Afrikaland wat nie 'n lid van die Afrika-unie was nie is Marokko, wat die AU se voorganger, die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE), op 12 November 1984 verlaat het toe baie ander lidlande die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara van die Wes-Sahrawiese nasionalistiese Polisario Front gesteun het. Marokko se bondgenoot, Zaïre, het ook die OAE se toelating van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara geopponeer asook die boikot teen die regime van Mobutu Sese Seko deur die organisasie van 1984 tot 1986. Sommige lande het sedertdien hul ondersteuning vir die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara teruggetrek. Op 30 Januarie 2017 het Marokko weer by die Afrika-unie aangesluit.
  • Afrika-Unie  Somaliland – het in 1991 sy onafhanklikheid van Somalië verklaar en in 2005 aansoek gedoen vir lidmaatskap, wat in 2006 verwerp is.

Ontwikkeling

Afrika-Unie 
Lidlande van die AU se voorganger Organisasie vir Afrika-eenheid volgens jaar
Onderteken
In werking
Dokument
1961
1961
1963
1963
OAE Handves
1991
N/A
Verdrag van Abuja
1999
2002
Verklaring van Sirte
Afrika-Unie  Afrika-Unie  Afrika-Unie  Afrika-Unie  Afrika-Unie  Afrika-Unie  Afrika-Unie  Afrika-Unie 
    Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) Afrika Ekonomiese Gemeenskap (AEG):
    Gemeenskap van Sahel-Sahara state (GSSS)
    Gemeenskaplike mark vir Oos- en Suider-Afrika (GMOSA)
    Oos-Afrikaanse Gemeenskap (OAG)
    Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrika state (EGSAS)
    Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse state (EGWAS)
    Inter Owerheid Ontwikkeling (IOO)
    Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAO)
    Arabiese Magreb Unie (AMU)
  Casablanca-groep Afrika-unie (AU)
  Monrovia-groep
       

Verklaring oor die soewereiniteit van Afrika

In Mei 2004 het die Kommissie van die Afrika-unie 'n strategiese plan uitgereik, waarin vir die eerste keer die gesag van buitelandse magte oor afhanklike gebiede in Afrika verwerp is.

Afrika-Unie 
Kaart van Afrika met afhanklike gebiede
Gebiede Territoriale mag Territoriale aanspraak
Asore Afrika-Unie  Portugal Afrika-Unie  Marokko
Britse Indiese Oseaangebied Afrika-Unie  Verenigde Koninkryk Afrika-Unie  Mauritius en Afrika-Unie  Seychelle
Ceuta en Melilla Afrika-Unie  Spanje Afrika-Unie  Marokko
Kanariese Eilande Afrika-Unie  Spanje Afrika-Unie  Marokko
Madeiraeilande Afrika-Unie  Portugal Afrika-Unie  Marokko
Mayotte Afrika-Unie  Frankryk Afrika-Unie  Comore-eilande
Réunion Afrika-Unie  Frankryk Afrika-Unie  Mauritius
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha Afrika-Unie  Verenigde Koninkryk

Lys van presidente

Afrika-unie
Naam Begin van ampstermyn Einde van ampstermyn Land
Thabo Mbeki 9 Julie 2002 10 Julie 2003 Afrika-Unie  Suid-Afrika
Joaquim Chissano 10 Julie 2003 6 Julie 2004 Afrika-Unie  Mosambiek
Olusegun Obasanjo 6 Julie 2004 24 Januarie 2006 Afrika-Unie  Nigerië
Denis Sassou Nguesso 24 Januarie 2006 24 Januarie 2007 Afrika-Unie  Kongo
John Kufuor 30 Januarie 2007 31 Januarie 2008 Afrika-Unie  Ghana
Jakaya Kikwete 31 Januarie 2008 2 Februarie 2009 Afrika-Unie  Tanzanië
Moeammar al-Ghaddafi 2 Februarie 2009 31 Januarie 2010 Afrika-Unie  Libië
Bingu wa Mutharika 31 Januarie 2010 31 Januarie 2011 Afrika-Unie  Malawi
Teodoro Obiang Nguema Mbasogo 31 Januarie 2011 29 Januarie 2012 Afrika-Unie  Ekwatoriaal-Guinee
Yayi Boni 29 Januarie 2012 27 Januarie 2013 Afrika-Unie  Benin
Hailemariam Desalegn 27 Januarie 2013 30 Januarie 2014 Afrika-Unie  Ethiopië
Mohamed Ould Abdel Aziz 30 Januarie 2014 30 Januarie 2015 Afrika-Unie  Mauritanië
Robert Mugabe 30 Januarie 2015 30 Januarie 2016 Afrika-Unie  Zimbabwe
Idriss Déby 30 Januarie 2016 30 Januarie 2017 Afrika-Unie  Tsjad
Alpha Condé 30 Januarie 2017 28 Januarie 2018 Afrika-Unie  Guinee
Paul Kagame 28 Januarie 2018 10 Februarie 2019 Afrika-Unie  Rwanda
Abdel Fattah el-Sisi 10 Februarie 2019 10 Februarie 2020 Afrika-Unie  Egipte
Cyril Ramaphosa 10 Februarie 2020 6 Februarie 2021 Afrika-Unie  Suid-Afrika
Félix Tshisekedi 6 Februarie 2021 5 Februarie 2022 Afrika-Unie  Demokratiese Republiek die Kongo
Macky Sall 5 Februarie 2022 18 Februarie 2023 Afrika-Unie  Senegal
Azali Assoumani 18 Februarie 2023 17 Februarie 2024 Afrika-Unie  Comore-eilande
Mohamed Ould Ghazouani 17 Februarie 2024 hede Afrika-Unie  Mauritanië

Lys van voorsitters

Afrika-unie
Naam Begin van ampstermyn Einde van ampstermyn Land
Amara Essy 9 Julie 2002 16 September 2003 Afrika-Unie  Ivoorkus
Alpha Oumar Konaré 16 September 2003 28 April 2008 Afrika-Unie  Mali
Jean Ping 28 April 2008 15 Oktober 2012 Afrika-Unie  Gaboen
Nkosazana Dlamini-Zuma 15 Oktober 2012 30 Januarie 2017 Afrika-Unie  Suid-Afrika
Moussa Faki 30 Januarie 2017 hede Afrika-Unie  Tsjad

Presidente van die Pan-Afrika Parlement

Afrika-unie
Naam Begin van ampstermyn Einde van ampstermyn Land
Gertrude Ibengwe Mongella 18 Maart 2004 29 Mei 2009 Afrika-Unie  Tanzanië
Idriss Ndele Moussa 29 Mei 2009 28 Mei 2012 Afrika-Unie  Tsjad
Bethel Nnaemeka Amadi 28 Mei 2012 27 Mei 2015 Afrika-Unie  Nigerië
Roger Nkodo Dang 27 Mei 2015 1 April 2020 Afrika-Unie  Kameroen
Bouras Djamel 1 April 2020 1 Maart 2021 Afrika-Unie  Algerië
Fortune Z. Charumbira 1 Maart 2021 tans Afrika-Unie  Zimbabwe

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • (en) Yassin El-Ayouty: The Organization of African Unity After Thirty Years, Westport/New York 1994.
  • (en) Christof Heyns, Evarist Baimu, Magnus Killander: The African Union, in: German Yearbook of International Law 46 (2004)
  • (en) Konstantinos D. Magliveras, Gino J. Naldi: The African Union – A New Dawn for Africa?, in: International and Comparative Law Quarterly 51 (2002)
  • (en) Corinne A. A. Packer, Donald Rukare: The New African Union and Its Constitutive Act, in: American Journal of International Law 96 (2002)

Eksterne skakels

Tags:

Afrika-Unie LidlandeAfrika-Unie OntwikkelingAfrika-Unie Verklaring oor die soewereiniteit van AfrikaAfrika-Unie Lys van presidenteAfrika-Unie Lys van voorsittersAfrika-Unie Presidente van die Pan-Afrika ParlementAfrika-Unie Sien ookAfrika-Unie VerwysingsAfrika-Unie BronneAfrika-Unie Eksterne skakelsAfrika-Unie20029 JulieAddis AbebaAfrikaAmptelike taalArabiesArabiese Demokratiese Republiek SaharaDe factoDe jureEngelsEthiopiëFransMarokkoMidrandOrganisasie vir Afrika-eenheidPortugeesSpaansSuid-AfrikaSwahili

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse Nasionale ParkeFinale OplossingLimfvatstelselBelastingFisiese oefeningVrouRasionale getalDruiweSonTsoenamiVratMensSelfstandige naamwoordBloeddrukSteenkoolVierkantswortelPlantluisNasionalismeKonsonantSkrywerNamakwalandInstagramDemografie van Suid-AfrikaMynbouRenosterBosvarkKitaarAsemhalingNierKameelperdSteve BikoCristiano RonaldoWerkloosheidPresident van Suid-AfrikaGroot vyfAbsolute monargieEkologieAkuutKoperKriekPrimêre sektor van die ekonomieDiatomiese molekuulMaagGrondsoorteOm-te-infinitiefkonstruksieZack du PlessisGrondAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMiltEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaCalviniaDirekte en Indirekte redeKommunismeSpeelkaartTweede Nuwe JaarFacebookDieregeluideWaarheid-en-versoeningskommissieAarverkalkingLys van Suid-Afrikaanse musikanteStokely CarmichaelKindermishandelingKolonoskopieSoutsuurOnderhandelinge om apartheid te beëindigMenslike skeletKunsmatige algemene intelligensieAsiëKoolstofdioksiedAfrikaanse TaalmonumentLugbesoedelingKongo-krisisKunsmatige intelligensieSeksueel oordraagbare infeksieRym🡆 More