Fins-Oegriese Tale

Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Estnies en Hongaars insluit – al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die Europese Unie).

Hulle maak deel uit van die Oeraalse taalfamilie.

Fins-Oegriese tale
Geografiese
verspreiding:
Oostelike en Noordelike Europa, Noordelike Asië
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegriese tale
Onderafdelings:
Fins-Oegriese Tale

Verspreiding van Fins-Oegriese tale

Fins-Oegriese Tale
Stamboom van Oeraalse tale

Die Fins-Oegriese tale is agglutinatief, d.w.s. voor- en agtervoegsels, meervoudmerkers en naamvalaanduiers word gemeng en saamgevoeg om lang woorde te vorm. In Hongaars byvoorbeeld beteken die enkele woord könyveinkből presies "uit ons boeke" en die i dui die meervoud van boek aan.

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) "Finno-Ugric languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Maart 2018.

Tags:

EstniesEuropaEuropese UnieFinsHongaarsIndo-Europese taleOeraalse taleTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CholeraBlomVerkleinwoordLys van Afrikaanse skrywersVersamelnaamDramaHoofstadVerenigde KoninkrykNasionalismeMaanJodeVolstruisMenseregteWithaaiBTWHannes van WykWesterse filosofieNederlandKoorsBaälHigiëneHoofpynOranjerivierDeelwoordWetenskaplike klassifikasieBestuiwingMona LisaWillie JoubertDemi Lee MooreLeah van NiekerkPampoentjiesFilistyneSpelerposisies in rugbyBywoordVaginale kankerDemografie van Suid-AfrikaGeslagsgelykheidWiki CommonsHeuningbyMobutu Sese SekoMenseregtedagBeeldspraakGroot TrekMarsSeksWoestynStudievaardighedeGeelhoutVloeistofAlkoholismeLys van visseLewerAluminiumSirkelGroepsgebiedewetEienaamRymNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSwaelApokriewe boekeSeptimius AwardsWaterpokkiesDemokrasieArabies-Israeliese konflikWoordKonsentrasiekampResensieVerantwoordelikheidMosambiekkanaalLys van kleureCalviniaVoorvoegselReg tot ‘n gesonde omgewingKaapse florarykInnes en Franna BenadéAfrikaanse TaalmonumentImpakte van toerisme🡆 More