Noord-Samies

Noord-Samies (davvisámegiella; Fins: pohjoissaame, ; Noors: nordsamisk; Sweeds: nordsamiska) is die mees gebruikte van die Samiese tale.

Die gebied, waar Noord-Samies gepraat word, streek oor die noordelike dele van Noorweë, Swede en Finland. Die aantal sprekers van Noord-Samies word tussen 15 000 en 25 000 geskat. Sowat 2 000 hiervan bly in Finland en tussen 5 000 en 6 000 in Swede.

Noord-Samies
davvisámegiella
Gepraat in: Vlag van Noorweë Noorweë
Vlag van Swede Swede
Vlag van Finland Finland 
Gebied: Lapland of Sápmi
Totale sprekers: ca. 250 000
Taalfamilie: Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
   Fins-Wolgaïes
    Fins-Samies
     Samies
      Noord-Samies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Noorweë Noorweë
Erkende minderheidstaal in sommige munisipaliteite van:
Vlag van Finland Finland
en Vlag van Swede Swede
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: se
ISO 639-2: sme
ISO 639-3: sme
Noord-Samies
Samiese dialekte in Skandinawië en Noord-Rusland: 1 Suid-Samies, 2 Ume-Samies, 3 Pite-Samies, 4 Lule-Samies, 5 Noord-Samies, 6 Skolt-Samies, 7 Inari-Samies, 8 Kildin-Samies, 9 Ter-Samies

In Noorweë is Noord-Samies een van drie amptelik erkende variante van Samies (saam met Lule-Samies en Suid-Samies) en geniet saam met Noors (Bokmål en Nynorsk) amptelike status.

Skryfstelsel

A a Á á B b C c Č č D d Đ đ E e
F f G g H h I i J j K k L l M m
N n Ŋ ŋ O o P p R r S s Š š T t
Ŧ ŧ U u V v Z z Ž ž

Verwysings

Eksterne skakels

Noord-Samies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Noord-Samies

Tags:

FinlandFinsNoorsNoorweëSamiesSwedeSweedsTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseMierleeuMuskietMeningsverskil oor aardverwarmingLys van oseane, seë en mereVlinderAfro-AmerikanersVlekvrye staalVloeistofSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieProvinsies van Suid-AfrikaNommertekenNatuurbewaringParkinson se siekteTweede Nuwe JaarPampoentjiesSkerpioenStres in hoërskoolHidroëlektrisiteitWerkloosheidHarry PotterVerenigde State van AmerikaJan CombrinkJanie du PlessisWikimedia-stigtingDemokratiese Republiek die KongoByDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMarkenKoppeltekenMagda van BiljonRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSophie SchollNederduitsch Hervormde KerkLeierOseaanEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWaterkringloopJavaScriptSkaapIngrid JonkerHoofstadRugbyJannie du ToitEskomSiya KolisiWaar ruwe rotse2024 Chinese Grand PrixVolhoubare ontwikkelingIgtiologieBosvarkDiskriminasieSonja HerholdtHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHoërskool OuteniquaOu Apostoliese KerkBloemfonteinAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidInligtingstegnologieKuberkrakerReddingskakePenisMetamfetamienKoringSeksuele stimulasiePeriodieke tabelKultuurPomeloAssonansieBosluisbytkoorsBlaaskankerMiddeloorontstekingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DermpoliepTekstielWater (molekuul)Jakob🡆 More