Faktuur

'n Faktuur of rekening is 'n kommersiële dokument wat uitgereik word deur 'n verkoper tot die koper, wat die produkte, getalle, en saamgestelde pryse vir produkte of dienste wat die verkoper voorsien het aandui.

'n Faktuur toon dat die koper die verkoper moet betaal, volgens die vergoedingvoorwaardes.

Faktuur
Voorbeeld van 'n faktuur.

Vanuit die oogpunt van 'n verkoper, word die faktuur 'n verkopefaktuur genoem, en vanuit die oogpunt van koper, 'n koopfaktuur.

Die dokument toon die koper en verkoper aan, maar die termynfaktuur toon die geld wat geskuld word. Byvoorbeeld ons ontvang 'n faktuur van hulle (ons skuld hulle geld), hulle ontvang een van ons (hulle skuld ons geld).


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedvergiftigingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLongontstekingNic de JagerOeigoereRoofdierGlenys LynneMotorvoertuigTweede WêreldoorlogComrades-maratonPenisSkaapSuid-Afrikaanse randByFriedrich SchleiermacherMadison IvyMiljardSeksueel oordraagbare infeksieShaanxiFredi NestJeuksiekteHartOogRugby AustraliaSally EsterhuizenWayde van NiekerkOntwerpAbrahamitiese geloweOnderhandelinge om apartheid te beëindigNigerHolocaustMangelontstekingGoudVlermuisHemelvaartSwahiliSkildklierTaalStefans GrovéWes-AfrikaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)TweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMachu PicchuSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsSirkelAirbus A340WoordHipertensieAstronoomShaivismeChester A. ArthurGordelroosOlifantPous Stefanus IIISponsdierRugbywêreldbeker 1991KolonoskopieJo BlackGoeie VrydagMillennium-stadionISBNBrendan PeyperMeervoudSeksKanadaErica BoyerUniversiteit van die WitwatersrandAmber HeardVoortrekkermonumentDulcie van den BerghWêreld- Ekonomiese ForumIndies-Pakistanse Oorlog van 1965ProstaatkankerOssewabrandwagDarwinismeBoomBosluisbytkoorsInternational Standard Name Identifier🡆 More