Brendan Peyper

Brendan Peyper (gebore 7 Augustus 1996 in Bloemfontein) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en akteur.

Sy debuutalbum, Stop, wag, bly nog 'n bietjie word in 2015 vrygestel. Sy tweede album, Hy loop oop, verskyn in 2017. In 2018 word sy derde album, Dis nie sonde nie, vrygestel.

Brendan Peyper
Gebore7 Augustus 1996 (1996-08-07) (27 jaar oud)
Bloemfontein, Suid-Afrika
GenresPopmusiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, kitaar
Jare aktief2015 – hede
Webwerfbrendanpeyper.com

Uitbeelding

Peyper matrikuleer in 2014 aan die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein en studeer daarna klankingenieurswese aan die Universiteit van die Vrystaat, maar staak sy studies om sy sangloopbaan te bevorder.

Stop, wag, bly nog ’n bietjie (2015)

Peyper se debuutalbum, Stop, wag, bly nog 'n bietjie, is op 9 Oktober 2015 vrygestel. Die treffers vanaf hierdie album sluit in: "Stop, wag, bly nog 'n bietjie", "Die perfekte een vir my" en "Tafelberg vir twee". Die musiekvideo vir "Stop, wag, bly nog 'n bietjie" ontvang 2 miljoen kyke op YouTube.

Dis nie sonde nie (2018)

Brendan Peyper se derde ateljeelbum, Dis nie sonde nie, verskyn in Oktober 2018. Die eerste enkelsnit vanaf hierdie album, "Jy laat dit maklik lyk", word onmiddellik die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes en betree Maroela Media se Top-20 op 15 Oktober 2018 in die 20ste posisie. "Jy laat dit maklik lyk" beweeg boontoe tot op 17de plek in Maroela Media se Top-20 van 23 Oktober 2018.

Diskografie

Ateljeealbums

Lewendige opnames

  • 2017: Sinkplaat sessies

Versamelalbums

Enkelspelers

  • 2015: "Tafelberg vir twee"
  • 2015: "Die perfekte een vir my"
  • 2015: "Stop, wag, bly nog 'n bietjie"
  • 2018: "Klim jou Everest"
  • 2018: "Jy Laat Dit Maklik Lyk"
  • 2018: "Maak Die Perde Los"
  • 2018: "Like a River Flows"
  • 2020: "Sterk Soos 'n Leeu"
  • 2020: "Lekker Op My Trekker"
  • 2021: "Dik en dun"
  • 2021: "Op jou spoor"
  • 2021: "Warm nog op"

Filmografie

  • 2016: Sonskyn beperk

Toekennings en nominasies

Jaar Seremonie Toekenning Genomineer Resultate
2016 Suid-Afrikaanse Musiekpryse Beste Popalbum (Afrikaans) Stop, wag, bly nog 'n bietjie Genomineer
2016 Ghoema-toekennings Manlike Kunstenaar Van Die Jaar Stop, wag, bly nog 'n bietjie Genomineer
2016 Ghoema-toekennings Nuweling Van Die Jaar Stop, wag, bly nog 'n bietjie Genomineer

Verwysings

Bronne

Sien ook

Eksterne skakels

Musiekvideo's

Tags:

Brendan Peyper UitbeeldingBrendan Peyper Stop, wag, bly nog ’n bietjie (2015)Brendan Peyper Dis nie sonde nie (2018)Brendan Peyper DiskografieBrendan Peyper FilmografieBrendan Peyper Toekennings en nominasiesBrendan Peyper VerwysingsBrendan Peyper BronneBrendan Peyper Sien ookBrendan Peyper Eksterne skakelsBrendan Peyper19967 AugustusBloemfonteinHy loop oopSangerStop, wag, bly nog 'n bietjieSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oplossing (chemie)HemelvaartVoorsetselAfrikanersFraktuurHandré PollardLys van Joodse feeste en herdenkingsNasionaal-SosialismeAardeSean CombsPiesangKoerantChristendomBateSelfoonVerkleinwoordWapen van Suid-AfrikaRooilipslangSeptimius AwardsShaka7de LaanNasiebouAbstraksie (rekenaarwetenskap)DriedimensioneelGroot-VisrivierNarsismeAfrikaIntensiewe vormMoedersdagWelwillendheidsdagBelastingLys van Suid-Afrikaanse musikanteJansenvilleMuskeljaatkatKangaroeRenteAardbewingPlae van EgipteCleopatra VIIApokriewe boekeSwartbewussynsbewegingMiddeloorontstekingGoeie VrydagGoogleDuitse maselsAardverwarmingWikiOm-te-infinitiefkonstruksieStam (taalkunde)OranjerivierPubliekSuid-Afrikaanse InkomstediensKrimpvarkieArabies-Israeliese konflikBosbokBedreigde spesieOligopolieMondGeldeenheidMidde-OosteMagnesiumAfvalbestuurC.J. LangenhovenDramaVlekvrye staalBesnydenisSharpeville-slagtingGroot DepressieTrappe van vergelykingSwart menseRefleksieVersamelnaamVlinderOutismeGroot TrekPablo PicassoHoop🡆 More