Apple Music: Internet inteken-musiekstroomdiens

Apple Music is 'n inteken-musiekstroomdiens wat in drie pakkette aangebied word: indiwidu, familie, en student.

Die produk wat Apple Music bied, is 'n soortgelyke aan Google Music en Spotify. Apple Music is in meer as 100 lande beskikbaar en dit word in Suid-Afrika verkoop vir tussen R29,99 per maand vir die studentepaket en R89,99 per maand vir die familiepakket. Tot ses persone kan op één familiepakket gelyktydig ingeteken wees.

Apple Music: Internet inteken-musiekstroomdiens
Lande met Apple Music-lokalisering

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlereDubbelpuntWillie JoubertGewone breukeVaginaStaalGeldVryheidsmanifesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NatriumtiosulfaatNatuurrampHakerDemi Lee MooreUnited Democratic FrontJohn Samuel SchlesingerVaalrivierYslandKleurSeksueel oordraagbare infeksieBesproeiingLuiperdMaagLidwoordEuropaLys van veltoestandeAfrikaanse naguilJan-Willem BreureGesonde dieetLys van Suid-Afrikaanse skrywersHoofstadAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSelfoonGasOmtrek, oppervlakte en volumeWaterSkaakElektrisiteitSiya KolisiNiersteenHorlosieVlekvrye staalNasionale lied van Suid-AfrikaHolocaustOligopolieWalvisPolisieDrinkwatervoorsieningPaarl GimnasiumEkologieBySeekoeiVaste stofMag (sosiale wetenskappe)UniondaleElana AfrikaBrandmondsindroomSkoenlapperSinsbouPuntTienie HollowayMaroela MediaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDie Stem van Suid-AfrikaNiemetaalSeksualiteitGeslagsgelykheidLika BerningMenseregtedagMonopolieDermpoliepYsterSportOnderwerp (taalkunde)SpeelkaartBrongitisDataverwerking🡆 More