Ray Dylan

Ray Dylan (Jacobus Frederik Jersich, gebore 15 Augustus 1978 in Odendaalsrus) is 'n bekende Afrikaanse sanger.

Van sy treffers sluit in Hokaai Stoppie Lorrie, Jessica, Breek die Ys en Asemloos.

Ray Dylan
GeboortenaamJacobus Frederik Jersich
Gebore15 Augustus 1978 (1978-08-15) (45 jaar oud)
Odendaalsrus, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
Webwerfraydylanonline.co.za

In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste country-album (Afrikaans) vir Goeie Ou Country.

Diskografie

  • Verskietende sterre, 2012
  • Ek Wens Jy's Myne, 2010 SELECT
  • As die wiel ophou draai, 2009 EMI
  • Goeie Ou Country, SELECT 2009
  • Breek Die Ys, 2008 SELECT
  • Hier Binne (Klop 'n Boerehart) (DVD), 2007 SELECT
  • Hier Binne (Klop 'n Boerehart), 2007 SELECT
  • Hokaai Stoppie Lorrie, 2006 SELECT
  • New Kid In Town, 2002 EMI

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Ray Dylan DiskografieRay Dylan VerwysingsRay Dylan Sien ookRay Dylan Eksterne skakelsRay Dylan15 Augustus1978AfrikaansOdendaalsrus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekWiskundige terminologieOorkruipersEskomLiesbreukTrigeminale neuralgieEkonomie van Suid-AfrikaDoelwitVars waterOogproblemeKinkhoesManie LibbokSuid-EuropaPersPaasfeesAustraliëSitrusNaaldekokerKankerRassisme in AfrikaPoësieHemelvaartsdagMuishondProstaatklierAvbobWoestynKoolhidraatKondensasieSowjetunieAppel (sanger)Woordeboek van die Afrikaanse TaalBrandmondsindroomDokterNedersettingCalviniaMateriaalHaasHelpmekaar-kollegeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaC. Louis LeipoldtFrankrykRymAfrikanersNasionale VrouedagVolstruisTransatlantiese slawehandelHandbalOopbroninhoudGrondwet van Suid-AfrikaRonelda KamferEiffeltoringJeugdagVrystaatXenofobie in Suid-AfrikaStilleweNieuwoudtvillePseudowetenskapRobbeneilandMondIngenieursweseChloorGalileo GalileiOnderwysMonopolyNatuurbewaringRivierHamburgerJavaScriptSkarlakenkoorsMeettegniekGeprosesseerde kosVarkgriepWes-KaapLyfstraf in skoleEkotoerisme🡆 More