Sokkie

'n Sokkie is 'n sosiale dans wat saam met 'n maat gedans word en veral gewild is onder Afrikaners.

Die woord "sokkie" dui op hoe mense vroeër in hulle kouse (of kaalvoet) moes dans om die houtvloere in die studentesale te beskerm, hoewel dit nie meer die geval is nie. Daar word ook na die dans verwys as "langarm", "sakkie-sakkie", "kotteljons" of "Water-pomp".

Sokkieplekke in Suid-Afrika

  • Danskraal, Belville in Northumberland-straat, Oakdale Industria, Bellville, huidig.
  • Klipwerf Danssaal in Brackenfell-suid, sedert 1995.
  • Nikita’s in Quarrystraat, Bellville, huidig.
  • Opskop, naby Stellenbosch, sedert 2008.
  • Rangos Langarm Dansplek, Nelspruit, sedert 2015.
  • Spectro in Kerkstraat, Pretoria, 1980's.
  • Soundwave in Belville, 1980's – 1990's.
  • The Palms in Bottelarypad, naby Stellenbosch, huidig.
  • Topaz in Vermeulenstraat, Pretoria, 1990's.
  • Zillertal in die Louis Pasteurgebou in Schoemanstraat, Pretoria.

Kunstenaars

Van die kunstenaars wat sokkie albums opgeneem het sluit in:

Van die kunstenaars wat sokkietreffers vrygestel het sluit in:

Daar word ook gesokkie op musiek van internasionale kunstenaars, soos byvoorbeeld:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Sokkie plekke in Suid-AfrikaSokkie KunstenaarsSokkie VerwysingsSokkie Eksterne skakelsSokkieAfrikanersDans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-KaapOnderwerp (taalkunde)Finale OplossingPlaattektoniekWikiquoteKonflik (proses)BysteekHannes van WykDirekte en Indirekte redeAfleiding (taalkunde)WatersuiweringSeksuele penetrasieStaalLien se lankstaanskoeneJagluiperdEmosiePeriodieke tabelSoweto-opstandKameelperdGrondbesoedelingNasionale VrouedagEienaamMIV/vigs in Suid-AfrikaBevolkingsafnameLys van Suid-Afrikaanse skrywersNasionalismeVulkaanVoornaamwoordKolorektale kankerPseudowetenskapByDemokrasieNag van die lang messeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSlag van BloedrivierSitrusEiffeltoringVisIdioomAalwynSamestellende afleidingAfrikaanse TaalmonumentKompasRooikatMusiekRudi ClaaseSimboolGregoriaanse kalenderAandagstreepGalileo GalileiOssewaGroot TrekChris HaniMantisStereotipeHeuningKlein-KarooNarsismeGreen PornoJohannes HahnLenteToestand van materieBelgiëKolonialismeDiepaartromboseMark (ekonomie)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaLetterlike en figuurlike taalgebruikTweede Nuwe JaarLimpopo (rivier)LeierAborsie in Suid-AfrikaHandbalKaapstadse waterkrisis 2015-2018PoesNasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty🡆 More