Indies-Pakistanse Oorlog Van 1965

Die Indies-Pakistanse Oorlog van 1965 of Tweede Kasjmiroorlog was die hoogtepunt van 'n klomp skermutselinge wat plaasgevind het tussen April 1965 en September 1965 tussen Pakistan en Indië.

Die oorlog het begin na Pakistan se Operasie Gibraltar, wat die doelwit gehad het om troepe in Jammu en Kasjmir te kry om Indiese oorheersing te vermy. Indië het geantwoord met 'n volskaalse militêre aanval op Wes-Pakistan. Die sewentiendaagse oorlog het duisende ongevalle aan beide kante tot gevolg gehad. Dit was die grootste stryd waaraan tenks en gepantserde voertuie deelgeneem het sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die oorlog het tot 'n einde gekom nadat die Verenigde Nasies 'n wapenstilstand kon bewerkstellig na diplomatieke onderhandelings deur die Sowjetunie en die Verenigde State en die daaropvolgende uitreiking van die Tasjkent-verklaring. Die grootste gedeelte van die oorlog is gevoer deur landmagte in die Kasjmir-gebied en op die grens tussen die twee lande. Hierdie oorlog was die grootste versameling van troepe in Kasjmir sedert die verdeling van Brits-Indië in 1947. Dit is eers weer verbeter in die 2001-2002-skermutseling deur Indië en Pakistan. Baie van die veldslae is geveg deur opponerende infanterie- en pantsereenhede, ondersteun deur die onderskeie lugmagte en vlote. Baie besonderhede van die oorlog is steeds onbekend.

Indies-Pakistanse Oorlog van 1965
Deel van die Koue Oorlog
Indies-Pakistanse Oorlog Van 1965
Politiese kaart van Kasjmir in 2004
Datum Augustus – 23 September 1965
Ligging Westelike Front

Oostelike Front

  • Indies-Oos-Pakistanse grens
Resultaat Onbeslis
  • Verenigde Nasies se mandaat van skietstilstand
  • Albei kante beweer oorwinning
  • Geen permanente territoriale veranderinge nie (Tasjkent-verklaring)
Strydende partye
Vlag van Indië Indië Vlag van Pakistan Pakistan
Aanvoerders
Vlag van Indië Sarvepalli Radhakrishnan
Vlag van Indië Lal Bahadur Shastri
Vlag van Indië J.N. Chaudhuri
Vlag van Indië Harbaksh Singh
Vlag van Indië P.O. Dunn
Vlag van Indië Joginder Dhillon
Vlag van Indië Kashmir Katoch
Vlag van Indië Arjan Singh Aulakh
Vlag van Indië Bhaskar Soman
Vlag van Pakistan Ayub Khan
Vlag van Pakistan Musa Khan Hazara
Vlag van Pakistan Bakhtiar Rana
Vlag van Pakistan Attiqur Rahman
Vlag van Pakistan A.H. Malik
Vlag van Pakistan Yahya Khan
Vlag van Pakistan Nur Khan
Vlag van Pakistan A.R. Khan
Vlag van Pakistan S.M. Ahsan
Vlag van Pakistan S.M. Anwar
Sterkte
700 000 Infanteriste (hele weermag)

700+ vegvliegtuie
720 pantsers

628 Artillerie

  • 66x 3.7"How
  • 450x 25pdr
  • 96x 5.5"
  • 16x 7.2"

Effektiewe krag langs die Wes-Pakistanse grens

  • 9 Infanterie-afdelings (4 onder-krag)
  • 3 Gepantserde brigades
260 000 Infanteriste (hele weermag)

280 vegvliegtuie
756 pantsers

  • 352 Pattons
  • 308 Shermans
  • 96 Chaffees

552 Artillerie

  • 72x105mm How
  • 234X25pdr
  • 126x155mm How
  • 48x8" How
  • 72x3.7" How
  • POK Lt Btys

Effektiewe krag langs die Wes-Pakistanse grens

  • 6 Infanterie-afdelings
  • 2 Gepantserde brigades
Ongevalle en verliese
Neutrale bewerings
  • 3 000 gesneuweldes
  • 150–190 panters
  • 60–75 vegvliegtuie
  • 540 km² (210 myl²) se verlore gebied (veral in Kasjmir)

Indiese bewerings

  • 35–59 vegvliegtuie Daarbenewens is volgens Indiese bronne 13 IAF-vegvliegtuie in ongelukke verlore en 3 Indiese burgerlike vliegtuie afgeskiet.
  • 520 km² (200 myl²) se verlore gebied

Pakistanse bewerings

  • 8 200 gesneuweldes of gevangenes
  • 110–113 vegvliegtuie
  • 500 pantsers gevat of vernietig
  • 2602, 2575 km² se gebied verkry
    1 600 myl² volgens Husain Haqqani
Neutrale bewerings
  • 3 800 gesneuweldes
  • 200-300 panters
  • 20 vegvliegtuie
  • Meer as 1 840 km² (710 myl²) se verlore gebied (in Sindh, Lahore, Sialkot en Kashmir)

Pakistanse bewerings

  • 19 vegvliegtuie

Indiese bewerings

  • 5 259 gesneuweldes of gevangenes
  • 43−73 vegvliegtuie
  • 471 panters
  • 1 735 km² (670 myl²) se gebied verkry

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Brits-IndiëIndiëInfanterieKasjmirPakistanSowjetunieTenkTweede WêreldoorlogVerenigde NasiesVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapVarkMenseregteGemeenskapsorganisasieMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaFinansiële staatToestand van materieHomofoonLys van veltoestandeMeervoudDonderstormTrevor ManuelBosluisbytkoorsNag van die lang messeLieweheersbesieGeelsugNederlandsAkkedisEkonomie van Suid-AfrikaHartaanvalVolhoubare ontwikkelingMonopolieIvan ZimmermannReddingskakeVaginaSigaretAlliterasieGalileo GalileiBosvarkAnilingusLys van Kaapstad se voorstedeMaselsOvulasieSeksHolocaustToekoms van die AardeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MangelontstekingKweekhuiseffekProsaAfrikaanse WikipediaYstertydperkBeesvleisKragopwekkingBipolêre gemoedsteuringHibernasieJan de WetTelefoonDolfynPikkewynMadison IvySias ReineckeOos-KaapOnderwysGeldTweede Nuwe JaarAardeMIVBalletKalsiumMynbouWikimedia-stigtingNommertekenAkroniemLyfstraf in skoleBetonLongNiemetaalDemokratiese Republiek die KongoPols-oksimeterBlaarYsterMagda van BiljonKarakteriseringSteve Biko🡆 More