Fins-Permiese Tale

Die Fins-Permiese tale vorm volgens die tradisionele beskouing saam met die Oegriese tale een van die hooftake van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie.

Fins-Oegries het na raming in ongeveer 2500 – 3000 v.C in Fins-Permies en Oegries verdeel. Fins-Permies het weer in ongeveer 2000 v.C. in Permies en Fins-Wolgaïes verdeel.

Fins-Permies
Geografiese
verspreiding:
Noordelike Fennoskandinawië, Baltiese lande, Suidwes en Suidoos-Rusland en Oeralgebied in Rusland
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
Onderafdelings:
ISO 639-2: fiu
Fins-Permiese Tale

Verspreiding van Fins-Permiese tale

Fins-Permiese Tale
Stamboom van Oeraalse tale

Die terme Finse tale is in die verlede baie keer gebruik om na al die Fins-Permiese tale te verwys gegrond op 'n vroeëre teorie dat die Permiese tale baie nader aan die Oosseefinse tale is as aan Hongaars.

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) "Permic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Maart 2018.

Tags:

Fins-Oegriese taleFins-Wolgaïese taleOegriese taleOeraalse talePermiese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StilleweOrale seksBynierBoer Soek 'n VrouLeeuNedersettingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSpreeuSuiwelprodukGreen PornoBraaiBeesSoweto-opstandSirkelNarsistiese persoonlikheidsteuringBewaringstatusGawes van die Heilige GeesGroot TrekVraag en aanbodMierInligtingOorkruipersPornhubDepressie (gemoedstoestand)Vars waterNeerslagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaViëtnamDeelteken en umlautVaste stofVierkantswortelGedigKarlien van JaarsveldDoopKoue OorlogHarry PotterSpringbokSeksismeVaginaAntisemitismeWetenskapPapegaaieMagneetOrgasmeMynbedryf van Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaBoor (element)LettergreepSeisoenTydHulpwerkwoordOmtrek, oppervlakte en volumeIngrid JonkerNatuurwetenskapKlinkerStellenboschVarkAbstraksie (rekenaarwetenskap)Olimpiese SpeleBrandmondsindroomSkooluniformBoelierySkuinsstreepTeam Fortress 2MagnetismeNag van die lang messeLiesbreukGalblaasWerkersdagStikstofNatuurbewaringBoomDroomJan van TonderMeervoudKasterolie🡆 More