Samies

Samies (soms ook Sami of Saami) is die naam wat algemeen gebruik word vir 'n groep Oeraalse tale wat deur die Sami in Lapland in die noordelike dele van Finland, Noorweë, Swede en Noordoos-Rusland gepraat word.

Die Samiese tale vorm 'n tak binne die Finse groep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie. Tradisioneel word Samies as verwant aan die Oosseefinse tale gesien met 'n gemene Proto-Fins-Samiese taal as oorsprong. Daar is egter ook vakkundiges wat meen dat getuienis vir 'n Fins-Samiese prototaal nie sterk genoeg is nie en dat die ooreenkomste tussen die tale deur latere kontak veroorsaak is.

Samies
Gepraat in: Vlag van Noorweë Noorweë
Vlag van Swede Swede
Vlag van Finland Finland
Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Lapland of Sápmi
Totale sprekers: c. 20 000 – 30 000
Taalfamilie: Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
   Fins-Wolgaïes
    Fins-Samies
     Samies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet (Finse variant) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Noorweë Noorweë
Erkende minderheidstaal in sommige munisipaliteite van:
Vlag van Swede Swede en
Vlag van Finland Finland
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: se
ISO 639-2: sma, sme, smi, smj, smn, sms
ISO 639-3: onderskeidelik:
sia – Akkala
sjd – Kildin
sjk – Kemi
sjt – Ter
smn – Inari
sms – Skolt
sju – Ume
sje – Pite
sme – Noord
smj – Lule
sma – Suid 
Verspreiding van Samies
Samies
Samiese dialekte in Skandinawië en Noord-Rusland: 1 Suid-Samies, 2 Ume-Samies, 3 Pite-Samies, 4 Lule-Samies, 5 Noord-Samies, 6 Skolt-Samies, 7 Inari-Samies, 8 Kildin-Samies, 9 Ter-Samies

Die Samiese tale word in twee hoofgroepe verdeel: die westelike en oostelike groepe. Die groepe kan verder onderverdeel words in verskeie subgroepe. Die Samiese tale vorm gedeeltelik 'n dialekkontinuum waarvolgens aangrensende tale tot 'n groot mate onderling verstaanbaar is. Tale wat verder van mekaar geleë is, is egter oor die algemeen nie onderling verstaanbaar nie. Skerp taalgrense word egter aangetref tussen byvoorbeeld Noord-Samies, Inari-Samies en Skolt-Samies.

In Noorweë word drie variante van Samies amptelik erken (Lule-Samies, Noord-Samies en Suid-Samies) en geniet saam met Noors (Bokmål en Nynorsk) amptelike status.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

FinlandFins-Oegriese taleLaplandNoorweëOeraalse taleOosseefinse taleRuslandSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SmaakCholeraAlliterasieLewerLetterkundeMiljardNoag se arkTweede Nuwe JaarIndustriële RevolusieKongo-krisisHemelvaartsdagBosvarkLieweheersbesieLys van myne in Suid-AfrikaKunselementeAnilingusSkaapWhatsAppMynbouWetenskaplike klassifikasieKunsmatige intelligensieVoegwoordDiepaartromboseDie Laaste Avondmaal (Leonardo)KapitalismeHolocaustMassaImpakte van toerismeNederlandInflasieVoortrekkermonumentGeografie van Suid-AfrikaBesoedelingItaliëEllipstekenGeslagWisselkoersPresident van Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaGroot TrekWoordeboekBeleggingNasionale VrouedagSaartjie BaartmanBlourokkeNatuurbewaringFrederik Willem de KlerkFinale OplossingKlereLeierGestremdheidKoppeltekenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOligopolieSamestellingKankerHerpes simplexErfenisIngrid JonkerDemokratiese Republiek die KongoKlankverskynselsMane van GalileiAnrich HerbstInsekUitwerking van klimaatsveranderingHondeklipbaaiEngelsElon Musk1990Kappie (skryfteken)HamburgerRasionale getalSekondêre sektor van die ekonomie🡆 More