Fins-Samiese Tale

Die Fins-Samiese tale of Fins-Lappiese tale is 'n deelgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat bestaan uit die Oosseefinse tale en die Samiese tale.

Die tale word in die landstreke om die Oossee en verder Noord tot in die Noordelike poolsirkel gepraat. Dit sluit die twee grootste tale in die Finse been van die Fins-Oegriese tale in naamlik Fins en Estnies wat ook amptelike van Finland en Estland onderskeidelik is en van die Europese Unie.

Fins-Samies
Geografiese
verspreiding:
Noordelike Fennoskandinawië, Baltiese lande, Suidwes en Suidoos-Rusland
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
   Fins-Wolgaïes
    Fins-Samies
Onderafdelings:
ISO 639-2: fiu
Fins-Samiese Tale

Benaderde verspreiding van die Fins-Samiese tale oor Finland, Estland, Karelië, en Lapland

Fins-Samies het waarskynlik in ongeveer 1200 v.C. ontstaan uit Fins-Wolgaïes wat verdeel het in in Fins-Samies en Wolgaïes wat vandag deur Mari en die Mordwiense tale Moksja en Erzja verteenwoordig word. Die vroeë Fins-Samies is meer wes naby die Oossee gepraat terwyl die Wolgaïese tale naby die groot draai in die Wolgarivier gepraat is. Fins-Samies het waarskynlik in omtrent 1000 v.C. in Oosseefins en Samies verdeel.

Verwysings

Tags:

Arktiese SirkelEstlandEstniesEuropese UnieFinlandFinsFins-Oegriese taleOeraalse taleOosseeOosseefinse taleSamies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carike KeuzenkampDaggaBiljoenJannie du ToitSuiwelprodukEmfiseemVerkoueErnst Otto FischerISBNSterrestelselAkkedisSigaretNazi-saluutOntsteking (geneeskunde)ByTurksvyKoos du PlessisEreksieAmalia UysCleopatra VIIBatmanVoornaamwoordAasblomGroot TrekKoöperasiestoriesBosluisJoodse kalenderLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLongAalwynMagda van BiljonCristiano RonaldoSelfstandige naamwoordBateDuitsAntjie KrogKunsmatige intelligensie2024 Australiese Grand PrixGewone tarentaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989MensSemenGeorgiese nasionale rugbyspanKinderregteSpelerposisies in rugbyJavaScriptBreinEuropese Suidelike SterrewagPornografiese akteurKruisigingAntarktikaTweede WêreldoorlogSpookvoëlTeologieEuropaSuider-AfrikaHerfsBeesZuid-Afrikaansche RepubliekMediaWikiPornhubDoopKoedoeGianna MichaelsGordelroos🡆 More